KOSTE. [29] Die applikante was onsuksesvol. Hulle is geregtig op vergoeding in terme van die arbitrasiebevel. Myns insiens ▇▇▇▇ hulle daarby berus het. Hul vakbond, die NUM, het weliswaar nog ‘n verhouding met Eskom; maar ▇▇▇▇▇ en ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ nie meer deur NUM verteenwoordig in hierdie verrigtinge nie. En aangesien hulle ontslaan is, het hulle nie meer ‘n verhouding met die werkgewer nie. Beide partye het gevra dat koste die uitslag moet volg. Ek seen geen rede in terme van die reg of billikheid13 waarom ek nie daaraan gehoor moet gee nie.
Appears in 1 contract
Sources: Labour Dispute
KOSTE. [29] Die applikante was onsuksesvol. Hulle is geregtig op vergoeding in terme van die arbitrasiebevel. Myns insiens ▇▇▇▇ hulle daarby berus het. Hul ▇▇▇ vakbond, die NUM, het weliswaar nog ‘„n verhouding met Eskom; maar ▇▇▇▇▇ en ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ nie meer deur NUM verteenwoordig in hierdie verrigtinge nie. En aangesien hulle ontslaan is, het hulle nie meer ‘„n verhouding met die werkgewer nie. Beide partye het gevra dat koste die uitslag moet volg. Ek seen geen rede in terme van die reg of billikheid13 waarom ek nie daaraan gehoor moet gee nie.
Appears in 1 contract
Sources: Labour Dispute