KOSTE Voorbeeld Klousules

KOSTE. 19.1 Die Verkoper is aanspreeklik vir die koste van die opstel van hierdie kontrak. 19.2 Die Koper is aanspreeklik vir enige koste wat hy sou aangaan vir die nagaan van die kontrak en korrespondensie wat moontlik daaruit mag voortvloei. 19.3 Die Verkoper onderneem om die ▇▇▇▇▇ ▇▇ betaal vir die registrasie van die deelplan ▇▇▇▇ omskryf in die Wet op Deeltitels. 19.4 Die Verkoper ▇▇▇ aanspreeklik wees vir betaling van alle koste wat direk of indirek met die transport van die eenheid op die naam van die Koper in verband staan, op voorwaarde dat: 19.4.1 ingeval die Koper aansoek doen vir „n Verband ten einde die aankoop van die eenheid te finansier, alle aansoeke vir „n verband aan die Bank(e) deur ▇▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ Projekte se mortgage originators (hierna genoem die "originator") gedoen moet word, en die Koper moet al die benodigde dokumente aan die originator beskikbaar stel ten einde sodanige aansoek in te fasiliteer; 19.4.2 die Verkoper se Prokureur toesien tot registrasie van die voormelde verband. 19.5 Die Koper is aanspreeklik vir betaling van die koste vir die registrasie van enige verband wat gelyktydig met die registrasie van die eenheid in die naam van die Koper geregistreer word, tesame met alle uitgawes. Betaling van alle fooie en uitgawes in terme van hierdie klousule moet binne 7 (sewe) dae na versoek aan die Prokureur betaal word.
KOSTE. Alle koste, op ‘n prokureur-en-kliënt skaal, voortspruitend uit enige aksie teen die werknemer ingevolge hierdie ooreenkoms is betaalbaar op aanvraag deur die werknemer.
KOSTE. 3.1 Die ouer onderneem om alle kostes wat die Kleuterskool mag aangaan om enige gelde in te vorder voortspruitende uit hierdie ooreenkoms te betaal op ‘n prokureur en kliënt skaal, tesame met invorderingskommissie, asook opsporingsfooie wat aangegaan mag word in terme van die bepalings van hierdie kontrak, ensovoorts. 3.2 Die ouer se handtekening op hierdie kontrak is ‘n erkenning dat die ouer optree namens beide ouers, of die natuurlike voog van die kleuter, of die toesigbeherende ouer van die kind, ongeag van watter een van die ouers hierdie vorm teken en indien die voog of die toesigbeherende ouer of die agent vir die ▇▇▇▇ ▇▇▇ albei ouers verantwoordelik wees vir alle verpligtinge in die nie nakoming van die bepalings hiervan. 3.3 Die ouer erken hiermee dat hy ten volle vertroud is met die inligtingsbrosjure wat deur die Kleuterskool aan die ouer gegee is, dit gelees het, verstaan asof sodanige inligtingsbrosjure hierby geïnkorporeer is.
KOSTE. 7.1 Die Verkoper is aanspreeklik vir alle oordragskoste verbonde aan die oordrag van die Eiendom in die naam van die Koper, wat insluit transportbesorgers- gelde, BTW daarop, plaaslike owerheids- uitklaringkostes en die koste verbonde aan die opstel van hierdie ooreenkoms. 7.2 Die Koper is aanspreeklik vir alle kostes verbonde aan die verkryging en registrasie van die verband (▇▇▇▇▇▇ klousule 9 - indien van toepassing).
KOSTE. [29] Die applikante was onsuksesvol. Hulle is geregtig op vergoeding in terme van die arbitrasiebevel. Myns insiens ▇▇▇▇ hulle daarby berus het. Hul vakbond, die NUM, het weliswaar nog ‘n verhouding met Eskom; maar ▇▇▇▇▇ en ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ nie meer deur NUM verteenwoordig in hierdie verrigtinge nie. En aangesien hulle ontslaan is, het hulle nie meer ‘n verhouding met die werkgewer nie. Beide partye het gevra dat koste die uitslag moet volg. Ek seen geen rede in terme van die reg of billikheid13 waarom ek nie daaraan gehoor moet gee nie.
KOSTE. 5.1. Alleregs- eninvorderingskoste, insluitendeprokureur- enkliëntkosteenuitgawes wat ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ and Associates Inc. aangegaan word ten opsigte van die verhalingen/of die invordering van die verskuldigdebedragingevolgehierdieooreenkom sasookenigeandersoortgelykekostesalvir die rekening van die verantwoordelikepersoon wees ensalbetaalbaar wees op aanmaning.
KOSTE. 19.1 Western Breeze is aanspreeklik vir die koste van die opstel van hierdie ooreenkoms. 19.2 Die Sessionars is aanspreeklik vir enige koste wat hy sou aangaan vir die nagaan van die ooreenkoms en korrespondensie wat moontlik daaruit mag voortvloei. 19.3 Western Breeze sal aanspreeklik wees vir betaling van alle koste wat direk of indirek met die Notarële Sessie en latere Uitbreiding van die ▇▇▇▇ in verband staan. 19.4 Die Sessionaris is aanspreeklik vir betaling van die koste vir die registrasie van enige verband wat gelyktydig met die registrasie van die Notariële Sessie geregistreer word, tesame met alle uitgawes. Betaling van alle fooie en uitgawes in terme van hierdie klousule moet binne 7 (sewe) dae na versoek aan die Prokureur betaal word.
KOSTE. [44] Die gevolg hiervan is dat Cupido moet teruggeplaas word in diens. Of die diensverhouding ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ opstaan uit die dode, weet ek nie. Ek is wel van mening dat „n kostebevel op hierdie stadium net die verhouding verder kan vertroebel. ▇▇ ▇▇▇▇ dus geen kostebevel nie.
KOSTE. Alle koste met betrekking tot die voorbereiding en opstel van hierdie ooreenkoms asook konsultasies in verband daarmee, ▇▇▇ ▇▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ betaal word en op aanvraag deur PROKUREURS ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ EN ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ ING. Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ alle seëlregte met betrekking tot die oordrag van die aandele en die sessie van die leningsrekening aan die VERKOPER betaal.
KOSTE. Indien die verhuurder enige geregtelike stappe hoegenaamd teen die huurder neem ingevolge die huurkontrak, het sy met of sonder kansellasie van die kontrak, is die huurder ook teenoor die verhuurder aanspreeklik vir alle regskoste ▇▇▇▇ tussen prokureur en klient, met inbegrip van invorderingskommissie, asook enige koste aangegaan vir die opsporing van die huurder.