KOSTE. 7.1 Die Verkoper is aanspreeklik vir alle oordragskoste verbonde aan die oordrag van die Eiendom in die naam van die Koper, wat insluit transportbesorgers- gelde, BTW daarop, plaaslike owerheids- uitklaringkostes en die koste verbonde aan die opstel van hierdie ooreenkoms. 7.2 Die Koper is aanspreeklik vir alle kostes verbonde aan die verkryging en registrasie van die verband (▇▇▇▇▇▇ klousule 9 - indien van toepassing).
Appears in 1 contract
Sources: Koopkontrak
KOSTE. 7.1 Die Verkoper is aanspreeklik vir alle oordragskoste verbonde aan die oordrag van die Eiendom in die naam van die Koper, wat insluit transportbesorgers- gelde, BTW daarop, plaaslike owerheids- owerheids-uitklaringkostes en die koste verbonde aan die opstel van hierdie ooreenkoms.
7.2 Die Koper is aanspreeklik vir alle kostes verbonde aan die verkryging en registrasie van die verband (▇▇▇▇▇▇ klousule 9 - indien van toepassing).
Appears in 1 contract
Sources: Koopkontrak