Common use of KOSTE Clause in Contracts

KOSTE. 3.1 Die ouer onderneem om alle kostes wat die Kleuterskool mag aangaan om enige gelde in te vorder voortspruitende uit hierdie ooreenkoms te betaal op ‘n prokureur en kliënt skaal, tesame met invorderingskommissie, asook opsporingsfooie wat aangegaan mag word in terme van die bepalings van hierdie kontrak, ensovoorts. 3.2 Die ouer se handtekening op hierdie kontrak is ‘n erkenning dat die ouer optree namens beide ouers, of die natuurlike voog van die kleuter, of die toesigbeherende ouer van die kind, ongeag van watter een van die ouers hierdie vorm teken en indien die voog of die toesigbeherende ouer of die agent vir die ▇▇▇▇ ▇▇▇ albei ouers verantwoordelik wees vir alle verpligtinge in die nie nakoming van die bepalings hiervan. 3.3 Die ouer erken hiermee dat hy ten volle vertroud is met die inligtingsbrosjure wat deur die Kleuterskool aan die ouer gegee is, dit gelees het, verstaan asof sodanige inligtingsbrosjure hierby geïnkorporeer is.

Appears in 2 contracts

Sources: Enrollment Agreement, Enrollment Agreement