Gebiedsperke Voorbeeld Klousules

Gebiedsperke. Enige plek ter wêreld, maar nie in verband met die volgende nie:
Gebiedsperke. Die ▇▇▇▇▇▇▇ verseker kragtens hierdie Afdeling en vermeld in die Bylae is gedek teen verlies of skade wat plaasvind binne die grense van die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho, Swaziland, Zimbabwe, Mosambiek of Malawi onderhewig aan die bepalings en uitsluitings van hierdie Afdeling.