Common use of FOOIE Clause in Contracts

FOOIE. 1.1 Ek/Ons onderneem om die verpligte fooie, ▇▇▇▇ vasgestel deur die Trustees van die Skool, in 10 (tien) gelyke maandelikse paaiemente, by wyse van ‘n debietorder teen my/ons bankrekening, te betaal. 1.2 Ek/Ons onderneem gesamentlik en afsonderlik om die fooie te betaal en ek/ons begryp dat: 1.2.1 Die jaarlikse fooie ▇▇▇ ▇▇▇▇ die Trustees bepaal word. 1.2.2 Fooie is vooruit betaalbaar en wel op die eerste skooldag van die jaar. Fooie wat vooruit betaal is, ▇▇▇ ▇▇▇▇ die skool gedeponeer word, sodat die opgeloopte rente, volgens die Suid Afrikaanse Skolewet as inkomste vir die skool gaan. 1.2.3 Ons terme is die volgende: (a) Die volle bedrag kan betaal word, in een bedrag aan die begin van die skooljaar, of (b) Die fooie mag in tien maandelikse paaiemente betaal word. 1.2.4 Indien die fooie ten volle (op of voor ‘n datum wat op die begrotingsvergardering bepaal word) betaal word, ▇▇▇ ‘n korting van die jaarlikse fooie afgetrek word. 1.2.5 ‘n Eenmalige intreefooi (nie terugbetaalbaar) van R500 moet hierdie ooreenkoms vergesel. 1.2.6 Ouers is gesamentlik of afsonderlik aanspreeklik vir die betaling van die fooie, ongeag hul huwelikstatus. 1.2.7 In die geval van wanbetaling van die fooie, ▇▇▇ beide ouers deur die skool gedagvaar word, ongeag onderhoudsreëlings en hofbeslissings tussen die partye. 1.2.8 Die partye verbind tot hierdie ooreenkoms onderneem om alle regskostes te betaal, insluitend prokureurs/kliënte fooie en invorderingsgelde wat deur die skool aangegaan word, indien die skool geregtelike stappe moet neem om die fooie ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇. 1.2.9 Indien ouers agterstallig is met een paaiement, moet die VOLLE bedrag onmiddellik betaal word. 1.2.10 Indien betaling nie voor die 7de van ‘n nuwe maand ontvang is nie, sal die skool hom die reg voorbehou ▇▇ ▇▇▇▇▇ teen 2% p.m. op alle agterstallige rekeninge te hef. 1.2.11 Die skool mag enige persoonlike inligting van ouers se aanspreeklikheid ten opsigte van die betaling van die fooie, op die skoolrekenaarstelsel of ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ bewaar. 1.2.12 Die skool mag navraag doen of inligting verkry oor ouers dmv ‘n Inligtingsburo of persone wat as agente optree. 1.2.13 Ek/Ons gee toestemming dat die skool my/ons persoonlike besonderhede alleenlik aan ander ouers, opvoeders of persone aan die skool verwant, mag deurgee, behalwe as ons skriftelik magtiging gee vir die teendeel. 1.2.14 Indien ouers versuim om die fooie te betaal, mag die skool die ouers se wanbetaling aan ‘n kredietburo bekend maak. 1.2.15 Indien u en die skool se state nie ooreenstem nie, stel asseblief die skool se rekenmeester/es skriftelik in kennis. 1.2.16 ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ is in beide, Afrikaans en ▇▇▇▇▇▇ beskikbaar. 1.3 Die eerste paaiement is betaalbaar op die eerste werksdag van Februarie van die jaar waarin die LEERDER die skool bywoon en die fooie betaalbaar is, en daarna op die eerste werksdag van elke daaropvolgende maand, met die laaste paaiement op die eerste werksdag van November van die betrokke jaar. 1.4 Die Trustees ▇▇▇ geregtig wees om die additionele bedrae, sowel as die termyn van betaling te verander, op voorwaarde dat ek/ons skriftelik daarvan in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ word.

Appears in 7 contracts

Sources: Financial Agreement, Financial Agreement, Financial Agreement

FOOIE. 1.1 Ek/Ons onderneem om die verpligte fooie, ▇Die handelaar ▇▇▇ vasgestel deur en / of onderneem om: 7.1 die Trustees van aanbodgeld / ontmoetingsgeld aan VN te betaal in die Skool, in 10 (tien) gelyke maandelikse paaiemente, by wyse van ‘geval dat 'n debietorder teen my/ons bankrekening, te betaalverkoper die handelaar se aanbod aanvaar . 1.2 Ek/Ons onderneem gesamentlik en afsonderlik 7.2 om die fooie alle gelde verskuldig aan VN te betaal namate die ontvangs van 'n belastingfaktuur, die handelaar onmiddellik en ek/ons begryp dat: 1.2.1 Die jaarlikse fooie outomaties gefaktureer ▇▇▇ ▇▇▇▇ die Trustees bepaal wordword na afloop van enige verkoop. 1.2.2 Fooie is vooruit betaalbaar en wel 7.4 indien 'n aanbod op die eerste skooldag van die jaar. Fooie wat vooruit betaal is, ▇▇▇ ▇▇▇▇ die skool gedeponeer 'n voertuig aanvaar word, sodat die opgeloopte rente, volgens die Suid Afrikaanse Skolewet as inkomste vir die skool gaan. 1.2.3 Ons terme is die volgende: (a) Die volle bedrag kan betaal word, in een bedrag aan die begin van die skooljaar, of (b) Die fooie mag in tien maandelikse paaiemente betaal word. 1.2.4 Indien die fooie ten volle (op of voor ‘n datum wat op die begrotingsvergardering bepaal word) betaal word, ▇▇▇ ‘n korting van die jaarlikse fooie afgetrek word. 1.2.5 ‘n Eenmalige intreefooi (nie terugbetaalbaar) van R500 moet hierdie ooreenkoms vergesel. 1.2.6 Ouers is gesamentlik of afsonderlik aanspreeklik vir die betaling van die fooie, ongeag hul huwelikstatus. 1.2.7 In die geval van wanbetaling van die fooie, ▇▇▇ beide ouers deur die skool gedagvaar word, ongeag onderhoudsreëlings en hofbeslissings tussen die partye. 1.2.8 Die partye verbind tot hierdie ooreenkoms onderneem om alle regskostes te betaal, insluitend prokureurs/kliënte fooie en invorderingsgelde wat deur die skool aangegaan word, indien die skool geregtelike stappe moet neem om handelaar die fooie ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇. 1.2.9 Indien ouers agterstallig is met een paaiement, moet die VOLLE bedrag onmiddellik betaal word. 1.2.10 Indien betaling nie voor die 7de van ‘verkoper aan 'n nuwe maand ontvang is nie, sal die skool hom die reg voorbehou ▇▇ ▇▇▇▇▇ teen 2% p.m. op alle agterstallige rekeninge te hef. 1.2.11 Die skool mag enige persoonlike inligting van ouers se aanspreeklikheid ten opsigte van die betaling van die fooie, op die skoolrekenaarstelsel of ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ bewaar. 1.2.12 Die skool mag navraag doen of inligting verkry oor ouers dmv ‘n Inligtingsburo of persone entiteit voorstel wat as agente optree. 1.2.13 Ek/Ons gee toestemming dat die skool my/ons persoonlike besonderhede alleenlik aan ander ouers, opvoeders of persone aan die skool verwant, mag deurgee, behalwe as ons skriftelik magtiging gee vir die teendeel. 1.2.14 Indien ouers versuim om die fooie te betaal, mag die skool die ouers se wanbetaling aan ‘n kredietburo bekend maak. 1.2.15 Indien u en die skool se state nie ooreenstem nie, stel asseblief die skool se rekenmeester/es skriftelik in kennis. 1.2.16 voertuig ▇▇▇▇, ▇▇▇ die handelaar aanspreeklik wees vir die aanbiedingsgeld, en die handelaar erken en bevestig dat hy dit verstaan ​​en daartoe instem en dat Verkoopnou geregtig is op die verhaal van sodanige aanbodgeld van die handelaar. 7.5 Alle fooie is betaalbaar aan VN vir die bekendstelling van die verkoper aan die handelaar en die handelaar ▇▇▇▇▇▇ is in beide, Afrikaans en ▇▇▇▇▇▇ beskikbaar. 1.3 Die eerste paaiement is betaalbaar op die eerste werksdag van Februarie van die jaar waarin die LEERDER die skool bywoon en die fooie wat aan VN betaalbaar is, en daarna omseil deur die transaksie te op die eerste werksdag van elke daaropvolgende maand, met die laaste paaiement op die eerste werksdag van November van die betrokke jaar. 1.4 Die Trustees ▇▇▇ geregtig wees om die additionele bedrae, sowel as die termyn van betaling te verander, op voorwaarde dat ek/ons skriftelik daarvan in ▇enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ te struktureer nie. 7.6 Maar vir die bekendstellingsplatform van VN, sou die handelaar en die verkoper nie ontmoet het nie. 7.7 VN is geregtig om 'n verhoging / verlaging of verandering aan die 'aanbodgeld' ▇▇▇▇ omskryf in klousule 1.8 aan die handelaars op 10 (dae) skriftelike kennisgewing of deur 'n kennisgewing op ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇. 7.8 Die handelaar kan slegs geregtig wees op die verlaging van die aanbodgeld indien daar 'n nuwe koopprys met die verkoper in oorleg met VN ooreengekom word. Dit is onderhewig aan die diskresie van VN en hang af van die redes en redelikheid om in te stem tot 'n laer verkoopprys tussen die partye.

Appears in 1 contract

Sources: Ooreenkoms

FOOIE. 1.1 Ek/Ons onderneem om die verpligte fooie, ▇▇▇▇ vasgestel deur die Trustees van die SkoolTrust, in 10 (tien) gelyke maandelikse paaiemente, by wyse van ‘n debietorder teen my/ons bankrekening, te betaal. 1.2 Ek/Ons onderneem gesamentlik en afsonderlik om die fooie te betaal en ek/ons begryp dat: 1.2.1 Die jaarlikse fooie ▇▇▇ ▇▇▇▇ die Trustees bepaal word. 1.2.2 Fooie is vooruit betaalbaar vooruitbetaalbaar en wel op die eerste skooldag van die jaar. Fooie wat vooruit betaal is, ▇▇▇ ▇▇▇▇ die skool gedeponeer word, sodat die opgeloopte rente, volgens die Suid Afrikaanse Skolewet as inkomste vir die skool gaan. 1.2.3 Ons terme is die volgende: (a) Die volle bedrag kan betaal word, in een bedrag aan die begin van die skooljaarskooljaar betaal word, of (b) Die fooie mag in tien maandelikse paaiemente betaal word. 1.2.4 Indien die fooie ten volle (betaal word, voor of op of voor ‘n datum wat op die begrotingsvergardering bepaal word) betaal word, ▇▇▇ ‘n korting van die jaarlikse fooie afgetrek word, na goeddunke van die Trustees. 1.2.5 ‘n Eenmalige intreefooi (Eenmalige, nie terugbetaalbaar) terugbetaalbare, inskrywingsfooi van R500 moet hierdie ooreenkoms vergesel. 1.2.6 Ouers Ouers/Voogde is gesamentlik en/of afsonderlik aanspreeklik vir die betaling van die fooie, ongeag hul huwelikstatushuwelikstatus en/of huweliksgoedere bedeling. 1.2.7 In die geval van wanbetaling van die fooie, ▇▇▇ fooie kan die Trust regsaksie teen beide ouers deur die skool gedagvaar word, instel ongeag enige onderhoudsreëlings en en/of hofbeslissings tussen die partye. 1.2.8 Die partye verbind tot hierdie ooreenkoms onderneem om alle regskostes te betaal, insluitend prokureursIndien ouers/kliënte fooie en invorderingsgelde wat deur die skool aangegaan word, indien die skool geregtelike stappe moet neem om die fooie ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇. 1.2.9 Indien ouers voogde agterstallig is met een paaiement, moet word die VOLLE volle bedrag onmiddellik betaal wordopeisbaar en betaalbaar. 1.2.10 1.2.9 Indien betaling nie voor die 7de van ‘n nuwe maand ontvang is nie, sal behou die skool hom Trust die reg voorbehou voor ▇▇ ▇▇▇▇▇ teen 2% p.m. op alle agterstallige rekeninge te hef. 1.2.11 Die skool mag enige 1.2.10 Ek/ ons magtig die Trust en/of hulle agent om ‘n kredietrekord verslag vanaf ‘n kredietburo aan te vra indien nodig. Ek/ons magtig verder om my/ons krediet en persoonlike inligting van ouers se aanspreeklikheid ten opsigte van aan die betaling van die fooie, op die skoolrekenaarstelsel of ▇kredietburo ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇bewaargeen ten einde so ‘n kredietrekord te bekom. 1.2.12 Die skool mag navraag doen of inligting verkry oor ouers dmv ‘n Inligtingsburo of persone wat as agente optree. 1.2.13 1.2.11 Ek/Ons gee toestemming dat die skool Trust my/ons persoonlike besonderhede alleenlik aan ander ouers/voogde, opvoeders of persone aan die skool Trust verwant, mag deurgee, behalwe as ons skriftelik magtiging gee vir die teendeel. 1.2.14 Indien ouers versuim om die fooie te betaal, mag die skool die ouers se wanbetaling aan ‘n kredietburo bekend maak. 1.2.15 1.2.12 Indien u en verskil van die skool se state nie ooreenstem nie, stel asseblief die skool se rekenmeester/es skriftelik in kennis. 1.2.16 ▇▇▇▇▇▇▇maandelikse ▇▇▇▇▇ is in beide, Afrikaans en ▇▇▇▇▇▇ beskikbaardit binne 48 uur skriftelike aan die Trust se rekenmeester/es deurgegee word. 1.3 Die eerste paaiement is betaalbaar op die eerste werksdag van Februarie van die jaar waarin die LEERDER Leerder die skool bywoon en die fooie betaalbaar is, en daarna op die eerste werksdag van elke daaropvolgende maand, met die laaste paaiement op betaalbaar teen die eerste werksdag van November van die betrokke jaar. 1.4 Die Trustees ▇▇▇ geregtig wees om die additionele bedrae, sowel as die termyn van betaling betaling, te verander, verander op voorwaarde dat ek/ons skriftelik daarvan in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ word.

Appears in 1 contract

Sources: Financial Agreement

FOOIE. 1.1 Ek/2.1 Die Kind moet by Helpende Hand Ons onderneem om Plek Strand Dagsorg-fasiliteit geregistreer word en 'n nie-terugbetaalbare registrasiefooi van R is ten opsigte van die verpligte fooieregistrasie vir ‘n jaar of 'n gedeelte van 'n jaar betaalbaar. 2.2 Hierdie ooreenkoms word aangegaan met ingang van (datum). 2.3 Die nasorgfooie beloop R 150.00 per maand, of gedeelte daarvan. 2.4 Maandelikse skoolfooie is ▇▇▇▇▇▇ vasgestel deur betaalbaar voor of op die Trustees van die Skool, in 10 (tien) gelyke maandelikse paaiemente, by wyse van ‘n debietorder teen my/ons bankrekening, te betaal. 1.2 Ek/Ons onderneem gesamentlik en afsonderlik om die fooie te betaal en ek/ons begryp dat: 1.2.1 Die jaarlikse fooie sewende ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ die Trustees bepaal wordmaand. 1.2.2 Fooie is vooruit betaalbaar en wel op die eerste skooldag van die jaar. Fooie wat vooruit betaal is, 2.5 Die maandelikse skoolfooie ▇▇▇ ▇▇▇▇ aan die skool gedeponeer word, sodat einde van elke kalenderjaar / alternatiewelik finansiële jaar hersien word en die opgeloopte rente, volgens Ouer sal minstens ‘n kalendermaand skriftelik van die Suid Afrikaanse Skolewet as inkomste fooie vir die skool gaan. 1.2.3 Ons terme is die volgende: (a) Die volle bedrag kan betaal word, in een bedrag aan die begin van die skooljaar, of (b) Die fooie mag in tien maandelikse paaiemente betaal word. 1.2.4 Indien die fooie ten volle (op of voor ‘n datum wat op die begrotingsvergardering bepaal word) betaal word, ▇▇▇ ‘n korting van die jaarlikse fooie afgetrek word. 1.2.5 ‘n Eenmalige intreefooi (nie terugbetaalbaar) van R500 moet hierdie ooreenkoms vergesel. 1.2.6 Ouers is gesamentlik of afsonderlik aanspreeklik vir die betaling van die fooie, ongeag hul huwelikstatus. 1.2.7 In die geval van wanbetaling van die fooie, ▇▇▇ beide ouers deur die skool gedagvaar word, ongeag onderhoudsreëlings en hofbeslissings tussen die partye. 1.2.8 Die partye verbind tot hierdie ooreenkoms onderneem om alle regskostes te betaal, insluitend prokureurs/kliënte fooie en invorderingsgelde wat deur die skool aangegaan word, indien die skool geregtelike stappe moet neem om die fooie ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇. 1.2.9 Indien ouers agterstallig is met een paaiement, moet die VOLLE bedrag onmiddellik betaal word. 1.2.10 Indien betaling nie voor die 7de van ‘n nuwe maand ontvang is nie, sal die skool hom die reg voorbehou ▇▇ ▇▇▇▇▇ teen 2% p.m. op alle agterstallige rekeninge te hef. 1.2.11 Die skool mag enige persoonlike inligting van ouers se aanspreeklikheid ten opsigte van die betaling van die fooie, op die skoolrekenaarstelsel of ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ bewaar. 1.2.12 Die skool mag navraag doen of inligting verkry oor ouers dmv ‘n Inligtingsburo of persone wat as agente optree. 1.2.13 Ek/Ons gee toestemming dat die skool my/ons persoonlike besonderhede alleenlik aan ander ouers, opvoeders of persone aan die skool verwant, mag deurgee, behalwe as ons skriftelik magtiging gee vir die teendeel. 1.2.14 Indien ouers versuim om die fooie te betaal, mag die skool die ouers se wanbetaling aan ‘n kredietburo bekend maak. 1.2.15 Indien u en die skool se state nie ooreenstem nie, stel asseblief die skool se rekenmeester/es skriftelik in kennis. 1.2.16 ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ is in beide, Afrikaans en ▇▇▇▇▇▇ beskikbaar. 1.3 Die eerste paaiement is betaalbaar op die eerste werksdag van Februarie van die jaar waarin die LEERDER die skool bywoon en die fooie betaalbaar is, en daarna op die eerste werksdag van elke daaropvolgende maand, met die laaste paaiement op die eerste werksdag van November van die betrokke jaar. 1.4 Die Trustees ▇▇▇ geregtig wees om die additionele bedrae, sowel as die termyn van betaling te verander, op voorwaarde dat ek/ons skriftelik daarvan in jaarperiode ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ word. 2.6 Indien betaling van fooie vir 30 dae of ▇▇▇▇▇▇ agterstallig is, ▇▇▇ die Helpende Hand Ons Plek Dagsorg-fasiliteit stappe neem om die betrokke bedrag met rente in te vorder. In so ‘n geval ▇▇▇ die Ouer verantwoordelik wees vir alle kostes aangegaan in die verhaling van die uitstaande fooie, insluitend invorderingskoste op prokureur en eie kliëntskaal, asook invorderingkommissie. 2.7 Die partye stem toe dat enige geding voortspruitend uit hierdie ooreenkoms, ongeag die bedrag betrokke, eerstens vir arbitrasie ▇▇▇▇▇▇ word. Andersyds mag sodanige geskil in die Landdroshof wat andersins jurisdiksie het, ingestel word. 2.8 Betalings moet per debietorder of EFT of elektroniese kaartinbetalings in Helpende Hand Ons Plek (fasiliteit) se bankrekening met die volgende besonderhede, gemaak word: Rekeningnaam: Ons Plek en Sentrums Helpende Hand NPC Bank: FNB Tak: Menlyn Maine Rekeningnommer: 63003551488 Verwysing: 2.9 In uitsonderlike gevalle wanneer kontantbetalings direk by Helpende Hand Ons Plek gemaak word, moet so 'n betaling deur die Ouer aan 'n aangewese personeellid verantwoordelik vir finansies gemaak word en 'n amptelike kwitansie met ontvangs van die betaling deur die fasiliteit aan die betaler verskaf word. Na- ure betalings ▇▇▇ per registerinskrywing skriftelik erken word met handtekening van die betaler en die ontvanger. Die kwitansie ▇▇▇ op die daaropvolgende werksdag deur die Helpende Hand Ons Plek uitgereik word. 2.10 Indien die Kind weens siekte, jaarlikse verlof saam met die Ouer, of enige ander rede afwesig is, is die volle fooie vir die maand steeds betaalbaar. Volle fooie is ook betaalbaar gedurende skoolvakansies, afgesien daarvan of die Kind die skool bywoon of nie. 2.11 Indien die Kind vir 'n kalendermaand of ▇▇▇▇▇▇ nie die skool bywoon nie, sal die Ouer weer moet aansoek doen vir registrasie. In die geval waar die Kind se afwesigheid weens siekte bewys kan word of spesiale reëlings met die Helpende Hand Ons Plek getref is, ▇▇▇ herregistrasie nie nodig wees nie. Individuele reëlings moet met die diskresie van die hoof en die sentrum bestuur geskied. 2.12 Die Ouer gee hiermee toestemming dat die Helpende Hand Ons Plek kredietnavrae mag doen by enige kredietburo of instansie wat oor toepaslike inligting beskik, ten einde die Ouer se kredietwaardigheid te bepaal.

Appears in 1 contract

Sources: Dagsorgkontrak

FOOIE. 1.1 Ek/2.1 Die Kind moet by Helpende Hand Ons onderneem om Plek Strand Dagsorg-fasiliteit geregistreer word en 'n nie-terugbetaalbare registrasiefooi van R is ten opsigte van die verpligte fooieregistrasie vir ‘n jaar of 'n gedeelte van 'n jaar betaalbaar. 2.2 Hierdie ooreenkoms word aangegaan met ingang van (datum). 2.3 Die skoolfooie beloop R 450.00 per maand, of gedeelte daarvan. 2.4 Maandelikse skoolfooie is ▇▇▇▇▇▇ vasgestel deur betaalbaar voor of op die Trustees van die Skool, in 10 (tien) gelyke maandelikse paaiemente, by wyse van ‘n debietorder teen my/ons bankrekening, te betaal. 1.2 Ek/Ons onderneem gesamentlik en afsonderlik om die fooie te betaal en ek/ons begryp dat: 1.2.1 Die jaarlikse fooie sewende ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ die Trustees bepaal wordmaand. 1.2.2 Fooie is vooruit betaalbaar en wel op die eerste skooldag van die jaar. Fooie wat vooruit betaal is, 2.5 Die maandelikse skoolfooie ▇▇▇ ▇▇▇▇ aan die skool gedeponeer word, sodat einde van elke kalenderjaar / alternatiewelik finansiële jaar hersien word en die opgeloopte rente, volgens Ouer sal minstens ‘n kalendermaand skriftelik van die Suid Afrikaanse Skolewet as inkomste fooie vir die skool gaan. 1.2.3 Ons terme is die volgende: (a) Die volle bedrag kan betaal word, in een bedrag aan die begin van die skooljaar, of (b) Die fooie mag in tien maandelikse paaiemente betaal word. 1.2.4 Indien die fooie ten volle (op of voor ‘n datum wat op die begrotingsvergardering bepaal word) betaal word, ▇▇▇ ‘n korting van die jaarlikse fooie afgetrek word. 1.2.5 ‘n Eenmalige intreefooi (nie terugbetaalbaar) van R500 moet hierdie ooreenkoms vergesel. 1.2.6 Ouers is gesamentlik of afsonderlik aanspreeklik vir die betaling van die fooie, ongeag hul huwelikstatus. 1.2.7 In die geval van wanbetaling van die fooie, ▇▇▇ beide ouers deur die skool gedagvaar word, ongeag onderhoudsreëlings en hofbeslissings tussen die partye. 1.2.8 Die partye verbind tot hierdie ooreenkoms onderneem om alle regskostes te betaal, insluitend prokureurs/kliënte fooie en invorderingsgelde wat deur die skool aangegaan word, indien die skool geregtelike stappe moet neem om die fooie ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇. 1.2.9 Indien ouers agterstallig is met een paaiement, moet die VOLLE bedrag onmiddellik betaal word. 1.2.10 Indien betaling nie voor die 7de van ‘n nuwe maand ontvang is nie, sal die skool hom die reg voorbehou ▇▇ ▇▇▇▇▇ teen 2% p.m. op alle agterstallige rekeninge te hef. 1.2.11 Die skool mag enige persoonlike inligting van ouers se aanspreeklikheid ten opsigte van die betaling van die fooie, op die skoolrekenaarstelsel of ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ bewaar. 1.2.12 Die skool mag navraag doen of inligting verkry oor ouers dmv ‘n Inligtingsburo of persone wat as agente optree. 1.2.13 Ek/Ons gee toestemming dat die skool my/ons persoonlike besonderhede alleenlik aan ander ouers, opvoeders of persone aan die skool verwant, mag deurgee, behalwe as ons skriftelik magtiging gee vir die teendeel. 1.2.14 Indien ouers versuim om die fooie te betaal, mag die skool die ouers se wanbetaling aan ‘n kredietburo bekend maak. 1.2.15 Indien u en die skool se state nie ooreenstem nie, stel asseblief die skool se rekenmeester/es skriftelik in kennis. 1.2.16 ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ is in beide, Afrikaans en ▇▇▇▇▇▇ beskikbaar. 1.3 Die eerste paaiement is betaalbaar op die eerste werksdag van Februarie van die jaar waarin die LEERDER die skool bywoon en die fooie betaalbaar is, en daarna op die eerste werksdag van elke daaropvolgende maand, met die laaste paaiement op die eerste werksdag van November van die betrokke jaar. 1.4 Die Trustees ▇▇▇ geregtig wees om die additionele bedrae, sowel as die termyn van betaling te verander, op voorwaarde dat ek/ons skriftelik daarvan in jaarperiode ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ word. 2.6 Indien betaling van fooie vir 30 dae of ▇▇▇▇▇▇ agterstallig is, ▇▇▇ die Helpende Hand Ons Plek Dagsorg-fasiliteit stappe neem om die betrokke bedrag met rente in te vorder. In so ‘n geval ▇▇▇ die Ouer verantwoordelik wees vir alle kostes aangegaan in die verhaling van die uitstaande fooie, insluitend invorderingskoste op prokureur en eie kliëntskaal, asook invorderingkommissie. 2.7 Die partye stem toe dat enige geding voortspruitend uit hierdie ooreenkoms, ongeag die bedrag betrokke, eerstens vir arbitrasie ▇▇▇▇▇▇ word. Andersyds mag sodanige geskil in die Landdroshof wat andersins jurisdiksie het, ingestel word. 2.8 Betalings moet per debietorder of EFT of elektroniese kaartinbetalings in Helpende Hand Ons Plek (fasiliteit) se bankrekening met die volgende besonderhede, gemaak word: Rekeningnaam: Ons Plek en Sentrums Helpende Hand NPC Bank: FNB Tak: Menlyn Maine Rekeningnommer: 63003551488 Verwysing: 2.9 In uitsonderlike gevalle wanneer kontantbetalings direk by Helpende Hand Ons Plek gemaak word, moet so 'n betaling deur die Ouer aan 'n aangewese personeellid verantwoordelik vir finansies gemaak word en 'n amptelike kwitansie met ontvangs van die betaling deur die fasiliteit aan die betaler verskaf word. Na- ure betalings ▇▇▇ per registerinskrywing skriftelik erken word met handtekening van die betaler en die ontvanger. Die kwitansie ▇▇▇ op die daaropvolgende werksdag deur die Helpende Hand Ons Plek uitgereik word. 2.10 Indien die Kind weens siekte, jaarlikse verlof saam met die Ouer, of enige ander rede afwesig is, is die volle fooie vir die maand steeds betaalbaar. Volle fooie is ook betaalbaar gedurende skoolvakansies, afgesien daarvan of die Kind die skool bywoon of nie. 2.11 Indien die Kind vir 'n kalendermaand of ▇▇▇▇▇▇ nie die skool bywoon nie, sal die Ouer weer moet aansoek doen vir registrasie. In die geval waar die Kind se afwesigheid weens siekte bewys kan word of spesiale reëlings met die Helpende Hand Ons Plek getref is, ▇▇▇ herregistrasie nie nodig wees nie. Individuele reëlings moet met die diskresie van die hoof en die sentrum bestuur geskied. 2.12 Die Ouer gee hiermee toestemming dat die Helpende Hand Ons Plek kredietnavrae mag doen by enige kredietburo of instansie wat oor toepaslike inligting beskik, ten einde die Ouer se kredietwaardigheid te bepaal.

Appears in 1 contract

Sources: Dagsorgkontrak