FOOIE Voorbeeld Klousules
FOOIE. 1.1 Ek/Ons onderneem om die verpligte fooie, ▇▇▇▇ vasgestel deur die Trustees van die Skool, in 10 (tien) gelyke maandelikse paaiemente, by wyse van ‘n debietorder teen my/ons bankrekening, te betaal.
1.2 Ek/Ons onderneem gesamentlik en afsonderlik om die fooie te betaal en ek/ons begryp dat:
1.2.1 Die jaarlikse fooie ▇▇▇ ▇▇▇▇ die Trustees bepaal word.
1.2.2 Fooie is vooruit betaalbaar en wel op die eerste skooldag van die jaar. Fooie wat vooruit betaal is, ▇▇▇ ▇▇▇▇ die skool gedeponeer word, sodat die opgeloopte rente, volgens die Suid Afrikaanse Skolewet as inkomste vir die skool gaan.
1.2.3 Ons terme is die volgende:
(a) Die volle bedrag kan betaal word, in een bedrag aan die begin van die skooljaar, of
(b) Die fooie mag in tien maandelikse paaiemente betaal word.
1.2.4 Indien die fooie ten volle (op of voor ‘n datum wat op die begrotingsvergardering bepaal word) betaal word, ▇▇▇ ‘n korting van die jaarlikse fooie afgetrek word.
1.2.5 ‘n Eenmalige intreefooi (nie terugbetaalbaar) van R500 moet hierdie ooreenkoms vergesel.
1.2.6 Ouers is gesamentlik of afsonderlik aanspreeklik vir die betaling van die fooie, ongeag hul huwelikstatus.
1.2.7 In die geval van wanbetaling van die fooie, ▇▇▇ beide ouers deur die skool gedagvaar word, ongeag onderhoudsreëlings en hofbeslissings tussen die partye.
1.2.8 Die partye verbind tot hierdie ooreenkoms onderneem om alle regskostes te betaal, insluitend prokureurs/kliënte fooie en invorderingsgelde wat deur die skool aangegaan word, indien die skool geregtelike stappe moet neem om die fooie ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇.
1.2.9 Indien ouers agterstallig is met een paaiement, moet die VOLLE bedrag onmiddellik betaal word.
1.2.10 Indien betaling nie voor die 7de van ‘n nuwe maand ontvang is nie, sal die skool hom die reg voorbehou ▇▇ ▇▇▇▇▇ teen 2% p.m. op alle agterstallige rekeninge te hef.
1.2.11 Die skool mag enige persoonlike inligting van ouers se aanspreeklikheid ten opsigte van die betaling van die fooie, op die skoolrekenaarstelsel of ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ bewaar.
1.2.12 Die skool mag navraag doen of inligting verkry oor ouers dmv ‘n Inligtingsburo of persone wat as agente optree.
1.2.13 Ek/Ons gee toestemming dat die skool my/ons persoonlike besonderhede alleenlik aan ander ouers, opvoeders of persone aan die skool verwant, mag deurgee, behalwe as ons skriftelik magtiging gee vir die teendeel.
1.2.14 Indien ouers versuim om die fooie te betaal, mag die skool die ouers se wanbetaling aan ‘n kredietburo bekend maak.
1.2.15 Indien u en die sko...
FOOIE. 8.1 Intreefooie, ▇▇▇▇ van tyd tot tyd by die Algemene Jaarvergadering besluit, ▇▇▇ die applikant se aansoek om lidmaatskap vergesel.
8.2 Jaarlikse ledefooie ▇▇▇ betaalbaar wees vir ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇ jaar. Jaarlikse ledefooie van ‘n nuwe lid wat gedurende die loop van ‘n kalender jaar inskryf, ▇▇▇ aangepas word ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die komitee besluit word.
8.3 Intreefooie, jaarlikse ledefooie en baanfooie ▇▇▇ ▇▇▇▇ die Algemene Jaarvergadering bepaal word.
8.4 Lidmaatskap van SAMSSA is verpligtend vir alle kompeterende klublede.
FOOIE. Toegang tot die TomTom-inhouddienste word gratis deur TomTom aan u aangebied. TomTom behou die reg voor om te eniger tyd van die gratis aanbieding van die TomTom-inhouddienste af te wyk of dit te beëindig. TomTom ▇▇▇ u in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ as ’n TomTom-inhouddiens in die toekoms teen ’n fooi aangebied word. In só ’n geval mag u verkies om voort te gaan met u gebruik van die TomTom-inhouddienste teen só ’n fooi of om u gebruik van die TomTom-inhouddienste ▇▇ ▇▇▇▇▇.
FOOIE. 12.1 Fooie vir dienste gelewer ▇▇▇ ▇▇▇▇ die lid gehef word in ooreenstemming met die reëls en die kliënt onderneem hiermee om sodanige ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ betaal op die dag waarop dit betaalbaar word.
12.2 Die lid ▇▇▇ die kliënt 30 dae skriftelike ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ van enige verandering in die fooie vervat in Bylae C tot hierdie ooreenkoms.
12.3 Die lid - X mag mag nie ‘n fooi hef vir enige transaksie met die kliënt wanneer hy as prinsipaal optree.
FOOIE. DIE KOMPETISIE IS VOLLEDIG GRATIS. Fiksie
FOOIE. 1.1 n Fooi van 15% plus BTW van die ooreengekome totale salarispakket vir een jaar ▇▇▇ betaalbaar wees deur enige kliënt wat enige persoon as 'n werknemer, in watter hoedanigheid ookal, aanstel as gevolg van die bekendstelling of verwysing na die kliënt deur ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ Genote binne 'n tydperk van 12 maande ná sodanige bekendstelling of verwysing.
1.2 Indien sodanige werknemer deur 'n filiaal of verwante maatskappy of enige derde party geassosieer met die kliënt, aangestel word, ▇▇▇ die kliënt steeds vir betaling van die volle fooi aanspreeklik wees.
1.3 Die kliënt ▇▇▇ 'n rekening ontvang vóór of by aanvang van die werknemer se dienstydperk en die rekening ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ 7 dae ná aanvang van sodanige dienstydperk betaalbaar wees. Geen fooi ▇▇▇ van die kliënt gehef word alvorens die kliënt ‘n suksesvolle aanstelling gemaak het nie.
1.4 Bogenoemde fooi is onderhandelbaar in gevalle van 'n ooreengekome ‘eksklusiewe’ konsultasie, of indien die volume besigheid wat by HopkinsCoetzee Genote geplaas word, dit regverdig.
