ERKENNING Voorbeeld Klousules

ERKENNING. 3.1 Die werknemer erken dat hy waarlik en wettiglik verskuldig is aan die werkgewer in die bedrag ▇▇▇▇ uiteengesit in die Bylae (die “skuldbedrag”); 3.2 Die werknemer erken dat hierdie skuld/aanspreeklikheid teenoor die werkgewer voortspruit uit die skuldoorsaak ▇▇▇▇ volledig uiteengesit in die Bylae, en dat die vergoeding ten opsigte daarvan direk betaalbaar is van enige voordele waarop hy, of enige ander begunstigde ▇▇▇ ▇▇▇, kragtens die reëls van die aftreefonds op geregtig mag wees; 3.3 Die werknemer stem in dat sy aftreevoordele by toevalling aan hom dienooreenkomstig aangewend mag word, hetsy ten dele of ten volle, ter aflossing van sy aanspreeklikheid ▇▇▇▇ hierbo ▇▇ ▇▇▇▇▇▇. Enige tekort, indien enige, bo die opbrengs van die gemelde aftreevoordele ▇▇▇ ‘n skuld teenoor die werkgewer.
ERKENNING. Hiermee verklaar ek, ______________________________________, die WERKNEMER, dat hierdie diensooreenkoms aan my oorhandig is vir bestudering, dat die inhoud aan my verduidelik en bekend is, dat ek dit verstaan en al die punte ▇▇▇▇ vervat in die ooreenkoms, vrywillig deur my onderteken is. Ek verklaar ook dat ek my ▇▇▇ neerlê en bepaal by die reëls en regulasies ▇▇▇▇ vervat in die kontrak.
ERKENNING. 29.1 U waarborg dat U volledig en eerlik geantwoord het op alle vrae en gereageer het op versoeke om inligting deur Ons met betrekking tot hierdie Ooreenkoms. 29.2 U bevestig dat U die risiko's en koste verbonde aan hierdie Ooreenkoms, asook U regte en verpligtings ingevolge die ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇, besef en verstaan.
ERKENNING. (1) Die Raad mag ʼn persoon of instelling as ʼn lid van die kieskollege van donateurs erken vir ʼn tydperk vasgestel deur die Raad wanneer die persoon of instelling ʼn skenking aan die Universiteit maak wat gelyk is aan ʼn bedrag wat van tyd tot tyd in die reëls vasgestel word.
ERKENNING. 3.1 Die Werknemer/Lid erken dat hy waarlik en wettiglik verskuldig is aan die Werkgewer die bedrag ▇▇▇▇ uiteengesit in hierdie dokument; 3.2 Die Werknemer/Lid erken dat hierdie skuld/aanspreeklikheid teenoor die Werkgewer voortspruit uit die skuldoorsaak ▇▇▇▇ uiteengesit in hierdie dokument, en dat die vergoeding ten opsigte daarvan direk betaalbaar is van enige voordele waarop hy, of enige ander begunstigde ▇▇▇ ▇▇▇, kragtens die reëls van die aftreefonds op geregtig mag wees; 3.3 Die Werknemer/▇▇▇ stem in dat sy aftreevoordele by toevalling aan hom dienooreenkomstig aangewend mag word, hetsy ten dele of ten volle, ter aflossing van sy aanspreeklikheid. Enige tekort, indien enige, bo die opbrengs van die gemelde aftreevoordele ▇▇▇ ‘n skuld teenoor die Werkgewer.
ERKENNING. Die Koper erken dat die Agente / Verkoper die betekenins van al die materiële bepalings van hierdie ooreenkoms aan hom/haar verduidelik het, en dat hy/sy ten ▇▇▇▇▇ ▇▇/▇▇▇▇ verpligtinge ingevolge hiervan verstaan.