Eise Voorbeeld Klousules

Eise. 11.1 Met die ontstaan van ‘n Regsgeding voortspruitend uit ‘n Versekerde Gebeurtenis, ▇▇▇ die Versekerde die Versekeraar skriftelik daarvan in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ indiening van ‘n Eisvorm, ▇▇▇▇▇ op aanvraag beskikbaar is of afgelaai kan word vanaf ▇▇▇.▇▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇. 11.2 Die Eisvorm ▇▇▇ so spoedig moontlik aan die Versekeraar gelewer word, tensy indiening van ‘n Eisvorm weens redes van dringendheid onder die omstandighede nie moontlik is nie, in ▇▇▇▇▇ geval die Eisvorm op die eersvolgende moontlike geleentheid ingedien ▇▇▇ word. 11.3 In alle gevalle, ▇▇▇ die Eisvorm nie later nie as dertig dae na datum van ontstaan van die Regsgeding aan die Versekeraar gelewer word, by gebreke waarvan ▇▇▇▇▇▇▇ vir daardie Regsgeding ▇▇▇ verval. 11.4 Die Eisvorm ▇▇▇ alle relevante besonderhede van die Regsgeding en die Versekerde Gebeurtenis, tesame met alle stawende bewyse, insluitende bewyse van geldwaardes asook alle inligting redelikerwys deur die Versekeraar versoek, bevat. 11.5 Indien die Versekeraar enige bykomende inligting of stawende bewyse versoek, ▇▇▇ die Versekerde dit binne dertig dae na datum van sodanige versoek aan die Versekeraar ▇▇▇▇▇, by versuim waarvan Dekking vir daardie Regsgeding verval. 11.6 ▇▇▇▇ ▇▇▇ so spoedig moontlik deur die Versekeraar oorweeg en beslis word en rus die plig op die Versekerde om die Versekeraar skriftelik in te lig van enige spertye of gronde van dringendheid wat van toepassing op die Eis of die Regsgeding mag wees. 11.7 Die Versekerde ▇▇▇ skriftelik verwittig word van die beslissing ten aansien van enige Eis. 11.8 Indien die Versekerde, ▇▇ ▇▇▇▇▇ rede ookal, gegrief voel deur enige sodanige beslissing ▇▇▇ die Versekerde, benewens enige ander remedie tot sy beskikking, geregtig wees ▇▇ ▇▇▇▇▇ 90 dae na ontvangs van die kennisgewing van repudiasie ‘n skriftelike voorlegging ter heroorweging aan die Versekeraar ▇▇ ▇▇▇▇ op die administrateur se voorgeskrewe vorm, ▇▇▇▇▇ op aanvraag beskikbaar is.
Eise