Beperking van aanspreeklikheid Voorbeeld Klousules

Beperking van aanspreeklikheid. Akademia xxx geensins op enige xxxxxx aanspreeklik gehou word vir skade, aanspreeklikheid of verlies wat spruit uit die verskafte studiemateriaal en -inligting, of enige xxxxx xxxx of optrede xxxx bepaal deur die ooreenkoms nie. • Akademia aanvaar geen verantwoordelikheid indien die student datums en spertye nie nakom nie. Dit is die student se verantwoordelikheid om behoorlike beplanning en tydsbestuur te doen rondom die datums en spertye xxxx xxxx Akademia bepaal. • Akademia behou die reg voor om wysigings tot die jaarplan en roosters xx xxxx. • Indien ʼn student vir addisionele vakke buite die betrokke program wil registreer, is dit die student se verantwoordelikheid om voor registrasie te bevestig dat geen roosterbotsings voorkom nie. • Alhoewel Akademia daartoe verbind is om, sover dit redelikerwys moontlik is, opleidingsdienste deurlopend en betyds te verskaf, stem die student spesifiek in dat onderrig deur die gebruik van elektroniese mediums geskied en gevolglik afhanklik is van die verskaffing van toegang tot inligtingsdienste (telefonies en data) deur derde partye. Gevolglik bevestig die student dat Akademia nie verantwoordelik gehou kan word vir verlies of skade weens enige onvermoë van Akademia om opleidingsdienste te verskaf in omstandighede wat buite die beheer van Akademia is nie. 10.
Beperking van aanspreeklikheid. Die maatskappy is nie aanspreeklik ingevolge meer as een afdeling van hierdie polis ten opsigte van aanspreeklikheid, verlies of skade wat voortspruit uit dieselfde gebeurtenis ten opsigte van dieselfde aanspreeklikheid, verlies of skade nie, behalwe waar xxxxxxx xxxxxxx word vir Persoonlike ongevalle, Groep persoonlike ongevalle en Aangegewe voordele. 8.
Beperking van aanspreeklikheid. 10.1 Die maksimum aanspreeklikheid van ons firma en/of ons direkteure ten opsigte van alle eise wat uit die uitvoering van ons mandaat voortspruit, is beperk tot ’n bedrag wat gelyk is aan twee keer die gemiddelde jaarlikse gelde/fooie wat vir ons dienste gehef is tydens die duur van die mandaat óf, indien die duur van die mandaat korter as ’n jaar was, twee keer die totale gelde/fooie wat gehef is. 10.2 Ons firma en/of die direkteure is nie aanspreeklik vir enige verlies, skade, koste of uitgawes wat ontstaan, hetsy regstreeks of onregstreeks, as gevolg van inligting wat deur u of enige van u werknemers of agente verskaf is of weens wanvoorstellings, nalatige of oneerlike handelings of versuim deur sodanige persone nie. 10.3 Geen skadevergoeding vir gevolgskade nie: U kom ooreen om nie eise teen ons firma of direkteure in te stel vir die verhaling van enige vergoeding vir gevolgskade of indirekte skade nie, asook die verhaal van bestraffende skadevergoeding of spesiale skadevergoeding van enige aard (insluitende weens verlies van inkomste) nie, en doen hiermee afstand van alle sodanige eise. 10.4 Geen persoonlike aanspreeklikheid vir betrokke persone nie: U kom ooreen dat u geen eis teen ’n huidige of voormalige direkteur, werknemer, konsultant of ander agent xxx Xxxxxx Xxxxxxxxx Ing in hulle persoonlike hoedanigheid xxx instel nie, en u doen hiermee afstand van alle sodanige eise. 10.5 Geen aanspreeklikheid indien versekering nie dekking bied nie: Daar is sekere uitsluitings en beperkings van toepassing op ons versekering vir professionele aanspreeklikheid (bv. ’n beperking ten opsigte van aangeleenthede wat in Noord- Amerika ontstaan het). Indien u inligting oor sodanige beperkings verlang, verskaf ons graag op versoek aan u ’n afskrif van ons huidige versekeringspolis. Indien u ’n eis teen ons firma en/of enigeen van ons direkteure ingestel het en ons geen of ontoereikende uitbetaling van 'n versekeringseis vir professionele aanspreeklikheid ingevolge ons versekeringspolis ontvang nie, doen u hiermee volledig afstand van enige sodanige eis vir sover die eis nie deur ons versekeringspolis gedek word nie. 10.6 Geen aanspreeklikheid teenoor derdepartye nie: Ons mag van tyd tot tyd die dienste van derdepartye vereis, xxxx advokate en korrespondente, byvoorbeeld vir litigasie. Indien enige eis uit die handeling of versuim van sodanige derdeparty sou ontstaan, en sou ons op u skriftelike versoek instem om die reg om regstreeks van sodanige derdepartye te eis...
Beperking van aanspreeklikheid a) Nie TomTom of sy verskaffers xxx aanspreeklik wees vir die volgende (hetsy kontraktueel, weens nalatigheid of enige ander rede) teenoor u of enige derde party nie: (i) enige onvermoë om enige derdeparty-toerusting te gebruik of data oop xx xxxx, verlies van of probleme met data, verlies van sake, verlies van wins, verlies van inkomste en verwagte besparings, onderbreking van sake of iets soortgelyk (ongeag of sodanige verlies direk of indirek is); of (ii) vir enige indirekte, toevallige, gevolglike verlies of skade hoegenaamd wat in elke geval spruit uit die gebruik van die Programmatuur of die onvermoë om dit te gebruik, selfs al is TomTom in xxxxxx xxxxxx van die moontlikheid van sodanige verlies of skade. b) Nieteenstaande enige skade wat u mag ly xx xxxxx rede ook al (insluitend, sonder voorbehoud, alle skade waarna hierdie ooreenkoms xxxxxx, asook alle direkte of algemene skade, hetsy kontraktueel, weens nalatigheid of enigiets anders), xxx die totale aanspreeklikheid van TomTom en enige van sy verskaffers wat uit hierdie EGLO spruit beperk tot die bedrag wat u werklik vir die Programmatuur betaal het. c) Geen party se aanspreeklikheid vir dood of persoonlike besering wat uit sy eie nalatigheid spruit, word beperk nie, nieteenstaande klousules 7(a) en (b) of enigiets anders wat in hierdie EGLO vervat word. 8)
Beperking van aanspreeklikheid. Die Maatskappy is nie aanspreeklik ingevolge meer as een Afdeling van hierdie Polis ten opsigte van aanspreeklikheid, verlies of skade wat voortspruit uit dieselfde gebeurtenis ten opsigte van dieselfde aanspreeklikheid, verlies of skade nie. Hierdie beperking is nie van toepassing nie in gevalle waar dekking toegestaan word in terme van a. Groep Persoonlike Ongevalle en b. Aangegewe Voordele. 2.