Eenheidsprys. n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die ▇▇▇▇▇ in die beleggingsfonds. Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word: • belasting, ▇▇▇▇ in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie; • die fooie wat deur die batebestuurders gehef word. Die eenheidsprys van 'n beleggingsfonds word nie gewaarborg nie, en mag mettertyd vermeerder of verminder, tensy dit spesifiek anders in die kontrak genoem word. Vir gestabiliseerde beleggingsfondse is die eenheidsprys aan bonusverklarings gekoppel wat daarop gemik is om groei met verloop van tyd egalig ▇▇ ▇▇▇▇, in plaas daarvan om die markwaarde direk te gebruik. Die ▇▇▇▇▇▇▇ van hierdie gestabiliseerde beleggingsfondse word in die aangehegte "Beginsels en Praktyke van Finansiële Bestuur"-dokument verduidelik. Hierdie dokument is ook op die Sanlam-webwerf by ▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇/▇▇▇▇▇/▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ and Practices of Financial Management (PPFM)/Sanlam Personal Finance Individual Smoothed Bonus Products beskikbaar.
Appears in 3 contracts
Sources: Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan
Eenheidsprys. n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die ▇▇▇▇▇ in die beleggingsfonds. Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word: • belasting, ▇▇▇▇ in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie; • die waarborgheffing vir Escalating Fondse; • die fooie wat deur die batebestuurders gehef word. Die eenheidsprys van 'n beleggingsfonds word nie gewaarborg nie, en mag mettertyd vermeerder of verminder, tensy dit spesifiek anders in die kontrak genoem word. Vir gestabiliseerde beleggingsfondse is die eenheidsprys aan bonusverklarings gekoppel wat daarop gemik is om groei met verloop van tyd egalig ▇▇ ▇▇▇▇, in plaas daarvan om die markwaarde direk te gebruik. Die ▇▇▇▇▇▇▇ van hierdie gestabiliseerde beleggingsfondse word in die aangehegte "Beginsels en Praktyke van Finansiële Bestuur"-dokument verduidelik. Hierdie dokument is ook op die Sanlam-webwerf by ▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇/▇▇▇▇▇/▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ and Practices of Financial Management (PPFM)/Sanlam Personal Finance Individual Smoothed Bonus Products beskikbaar.
Appears in 2 contracts
Sources: Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan
Eenheidsprys. n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die ▇▇▇▇▇ in die beleggingsfonds. Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word: • belasting, ▇▇▇▇ in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in ; • die polishouerfonds vir aftreefondse gehef niebeleggingsadministrasieheffing; • die fooie wat deur die batebestuurders gehef word. Die eenheidsprys van 'n beleggingsfonds word nie gewaarborg nie, en mag mettertyd vermeerder of verminder, tensy dit spesifiek anders in die kontrak genoem word. Vir gestabiliseerde beleggingsfondse is die eenheidsprys aan bonusverklarings gekoppel wat daarop gemik Ja. Dit kan byvoorbeeld gebeur as wetgewing verander of sekere klasse ▇▇▇▇▇ onbekombaar raak of dit na ons mening nie meer verstandig is om groei met verloop van tyd egalig in die spesifieke beleggingsfonds te belê nie. As die plan geraak word, ▇▇▇ ons die planhouer versoek om 'n ander beleggingsfonds ▇▇ ▇▇▇▇▇ wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, en om ons van die keuse in plaas daarvan om die markwaarde direk te gebruik. Die ▇▇▇▇▇▇▇ van hierdie gestabiliseerde beleggingsfondse word ▇▇ stel. As ons geen reaksie op sodanige versoek ontvang nie, sal ons besluit in watter beleggingsfonds om die aangehegte "Beginsels en Praktyke van Finansiële Bestuur"-dokument verduidelik. Hierdie dokument is ook op die Sanlam-webwerf by ▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇/▇▇▇▇▇/▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ and Practices of Financial Management (PPFM)/Sanlam Personal Finance Individual Smoothed Bonus Products beskikbaarvan die plan wat geraak word te belê.
Appears in 1 contract
Sources: Insurance Policy
Eenheidsprys. n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die ▇▇▇▇▇ in die beleggingsfonds. Die volgende heffings word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys prys vir 'n spesifieke beleggingsfonds fonds bereken word: • belasting, ▇▇▇▇ in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie; • die fooie wat deur batebestuursheffing; • 'n prestasieheffing vir die batebestuurders gehef wordfondsbestuurder, as dit op die beleggingsfonds van toepassing is; • direkte beleggingskoste, byvoorbeeld kollektiewe belegging aanvangsgelde, makelaarsloon, ouditgelde, bankheffings en trusteegelde. Die eenheidsprys van 'n beleggingsfonds word nie gewaarborg nie, en mag mettertyd vermeerder of verminder, tensy dit spesifiek anders in die kontrak genoem word. Vir gestabiliseerde beleggingsfondse die Vestigende Bonusfonds is die eenheidsprys aan bonusverklarings gekoppel wat daarop gemik is om groei met verloop volgende van tyd egalig ▇▇ ▇▇▇▇toepassing, in plaas daarvan om die markwaarde direk te gebruik. Die : • Gereelde volle vestigende bonusse word verklaar om die fonds 'n egalige groei ▇▇ ▇▇▇▇▇. • 'n Bonuskoers word maandeliks verklaar en by die fonds gevoeg deur die eenheidsprys met die daaglikse ekwivalent van die bonuskoers ▇▇ van hierdie gestabiliseerde beleggingsfondse word in die aangehegte "Beginsels en Praktyke van Finansiële Bestuur"-dokument verduidelik. Hierdie dokument is ook op die Sanlam-webwerf by ▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇/▇▇▇▇▇/▇▇▇▇▇▇▇. • Die bonuskoers word volgens die verwagte langtermynopbrengs van die fonds bereken, met inagneming van die maandelikse verandering in markwaarde. Die eenheidsprys van die eenhede van die Vestigende Bonusfonds word gewaarborg om nie mettertyd te verminder nie. Ja. Dit kan byvoorbeeld gebeur as wetgewing verander of sekere klasse ▇▇▇▇▇ and Practices onbekombaar raak of Financial Management (PPFM)/Sanlam Personal Finance Individual Smoothed Bonus Products beskikbaardit na ons mening nie meer verstandig is om in die spesifieke beleggingsfonds te belê nie. As die plan geraak word, ▇▇▇ ons die versekerde lewe versoek om 'n ander beleggingsfonds ▇▇ ▇▇▇▇ wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, en om ons van die keuse in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel. As ons geen reaksie op sodanige versoek ontvang nie, sal ons besluit in watter beleggingsfonds om die ▇▇▇▇ van die plan wat geraak word te belê.
Appears in 1 contract
Sources: Uittree Annuïteitsplan
Eenheidsprys. n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die ▇▇▇▇▇ in die beleggingsfonds. Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word: • belasting, ▇▇▇▇ in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in ; • die polishouerfonds beleggingsadministrasieheffing; • die waarborgheffing vir aftreefondse gehef nieEscalating Fondse; • die fooie wat deur die batebestuurders gehef word. Die eenheidsprys van 'n beleggingsfonds word nie gewaarborg nie, en mag mettertyd vermeerder of verminder, tensy dit spesifiek anders in die kontrak genoem word. Vir gestabiliseerde beleggingsfondse is die eenheidsprys aan bonusverklarings gekoppel wat daarop gemik Ja. Dit kan byvoorbeeld gebeur as wetgewing verander of sekere klasse ▇▇▇▇▇ onbekombaar raak of dit na ons mening nie meer verstandig is om groei met verloop van tyd egalig in die spesifieke beleggingsfonds te belê nie. As die plan geraak word, ▇▇▇ ons die planhouer versoek om 'n ander beleggingsfonds ▇▇ ▇▇▇▇▇ wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, en om ons van die keuse in plaas daarvan om die markwaarde direk te gebruik. Die ▇▇▇▇▇▇▇ van hierdie gestabiliseerde beleggingsfondse word ▇▇ stel. As ons geen reaksie op sodanige versoek ontvang nie, sal ons besluit in watter beleggingsfonds om die aangehegte "Beginsels en Praktyke van Finansiële Bestuur"-dokument verduidelik. Hierdie dokument is ook op die Sanlam-webwerf by ▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇/▇▇▇▇▇/▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ and Practices of Financial Management (PPFM)/Sanlam Personal Finance Individual Smoothed Bonus Products beskikbaarvan die plan wat geraak word te belê.
Appears in 1 contract
Sources: Insurance Policy