Eenheidsprys Voorbeeld Klousules
Eenheidsprys n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die ▇▇▇▇▇ in die beleggingsfonds. Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word: • belasting, ▇▇▇▇ in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie; • die fonds se vaste bemarkings-en-administrasieheffing; • die fooie wat deur die batebestuurders gehef word. Vir die Vestigende Bonusfonds is die volgende van toepassing, in plaas daarvan om die markwaarde direk te gebruik: • Gereelde volle vestigende bonusse word verklaar om die fonds 'n egalige groei ▇▇ ▇▇▇. • 'n Bonuskoers word maandeliks verklaar en by die fonds gevoeg deur die eenheidsprys met die daaglikse ekwivalent van die bonuskoers ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇. • Die bonuskoers word volgens die verwagte langtermynopbrengs van die fonds bereken, met inagneming van die maandelikse verandering in markwaarde. Die eenheidsprys van die eenhede van die volgende beleggingsfondse word gewaarborg om nie mettertyd te verminder nie. Vir alle ander beleggingsfondse word die eenheidsprys nie gewaarborg nie, en mag dit mettertyd vermeerder of verminder. • Vestigende Bonusfonds • Gewaarborgde Kapitaalfonds
Eenheidsprys n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die ▇▇▇▇▇ in die beleggingsfonds. Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word: • belasting, ▇▇▇▇ in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie; • die fooie wat deur die batebestuurders gehef word. Die eenheidsprys van 'n beleggingsfonds word nie gewaarborg nie, en mag mettertyd vermeerder of verminder, tensy dit spesifiek anders in die kontrak genoem word. Vir gestabiliseerde beleggingsfondse is die eenheidsprys aan bonusverklarings gekoppel wat daarop gemik is om groei met verloop van tyd egalig ▇▇ ▇▇▇▇, in plaas daarvan om die markwaarde direk te gebruik. Die ▇▇▇▇▇▇▇ van hierdie gestabiliseerde beleggingsfondse word in die aangehegte "Beginsels en Praktyke van Finansiële Bestuur"-dokument verduidelik. Hierdie dokument is ook op die Sanlam-webwerf by ▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇/▇▇▇▇▇/▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ and Practices of Financial Management (PPFM)/Sanlam Personal Finance Individual Smoothed Bonus Products beskikbaar.
Eenheidsprys n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die ▇▇▇▇▇ in die beleggingsfonds. Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word: • belasting, ▇▇▇▇ in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir hierdie produk gehef nie; • die fooie wat deur die batebestuurders gehef word. Die eenheidsprys van 'n beleggingsfonds word nie gewaarborg nie, en mag mettertyd vermeerder of verminder.
Eenheidsprys n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die ▇▇▇▇▇ in die beleggingsfonds. Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word: • belasting, ▇▇▇▇ in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie; • die waarborgheffing vir Escalating Fondse; • die fooie wat deur die batebestuurders gehef word. Die eenheidsprys van 'n beleggingsfonds word nie gewaarborg nie, en mag mettertyd vermeerder of verminder, tensy dit spesifiek anders in die kontrak genoem word.
Eenheidsprys. Die eenheidsprys van 'n spesifieke beleggingsfonds word deur die batebestuurder bepaal. 'n Prys is gewoonlik eers beskikbaar een of twee dae na die dag waarop dit van toepassing is. Daarom ▇▇▇ dit 'n ▇▇▇▇ ▇▇▇ duur voordat 'n transaksie op die staat weerspieël. Besonderhede van die berekening van eenheidspryse is op versoek van die batebestuurders beskikbaar. Die inkomste, wat rente en dividende mag insluit, word outomaties herbelê in die beleggingsfonds waarvoor die inkomste verklaar is. Dit vind plaas op die datum waarop die inkomste betaal word, wat later mag wees as die datum waarop die inkomste verklaar is. Ja. Dit kan byvoorbeeld gebeur as wetgewing verander of sekere klasse ▇▇▇▇▇ onbekombaar raak of dit na ons mening nie meer verstandig is om in die spesifieke beleggingsfonds te belê nie. As die plan geraak word, ▇▇▇ ons die planhouer versoek om 'n ander beleggingsfonds ▇▇ ▇▇▇▇ wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, en om ons van die keuse in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel. As ons geen reaksie op sodanige versoek ontvang nie, sal ons besluit in watter beleggingsfonds om die ▇▇▇▇ van die plan wat geraak word te belê.
