Common use of Doel Clause in Contracts

Doel. 1.1 Die Doel van die Gedragskode is om ‘n kultuur van versoening, opvoeding, wedersydse respek en verdraagsaamheid en vrede in die skool te vestig. 1.2 Die Gedragskode onderskryf die skool se missiestelling. 1.3 ‘n Leerder en sy ouers/voogde moet hulleself van die skool se Gedragskode en die bepalings daarvan vergewis. Sodra ‘n leerder by die skool ingeskryf is, is hy/sy by implikasie aan die Gedragskode verbonde en moet dit stiptelik nakom. 1.4 Dissipline begin by die ouerhuis. Daar word verwag dat ouers/voogde die Gedragskode van Laerskool ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ondersteun. 1.5 Indien ’n leerder die Gedragskode oortree of minag, ▇▇▇ ▇▇▇▇ dienooreenkomstig teenoor hom/haar opgetree word.

Appears in 1 contract

Sources: Gedragskode Vir Leerders

Doel. 1.1 Die Doel van die Gedragskode is om ‘n kultuur van versoening, opvoeding, wedersydse respek en verdraagsaamheid en vrede in die skool te vestig. 1.2 Die Gedragskode onderskryf die skool se missiestelling. 1.3 ‘n Leerder en sy ouers/voogde moet hulleself hulself van die skool se Gedragskode en die bepalings daarvan vergewis. Sodra ‘n leerder by die skool ingeskryf is, is hy/sy by implikasie aan die Gedragskode verbonde en moet dit stiptelik nakom. 1.4 Dissipline begin by die ouerhuis. Daar word verwag dat ouers/voogde die Gedragskode van Laerskool ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ondersteun. 1.5 Indien ’n leerder die Gedragskode oortree of minag, ▇▇▇ ▇▇▇▇ dienooreenkomstig teenoor hom/haar opgetree word.

Appears in 1 contract

Sources: Gedragskode Vir Leerders