Dienssertifikaat Voorbeeld Klousules

Dienssertifikaat. Artikel 42 By diensbeëindiging is ’n werknemer geregtig op ’n dienssertifikaat. 6.
Dienssertifikaat. By beëindiging van diens is die WERKNEMER geregtig op ‘n dienssertifikaat met sodanige besonderhede daarin vervat xxxx wat die Wet op Basiese Diensvoorwaardes vereis. ALDUS GEDOEN EN GETEKEN TE Op hierdie dag van 20 WERKGEWER WERKNEMER AS GETUIES 1. 2.
Dienssertifikaat. By diensbeëindiging is 'n werknemer geregtig op 'n dienssertifikaat wat die volgende vermeld: (a) Die werknemer xx xxxxx naam; (b) die naam en adres van die werkgewer; (c) 'n beskrywing van 'n raad of sektorale diensstandaard waardeur die werkgewer se besigheid gedek word; (d) die datum van die begin en die datum van beëindiging van diens; (e) die titel van die werk of 'n bondige beskrywing van die werk waarvoor die werknemer in diens was op die datum van diensbeëindiging; (f) die besoldiging op die datum van diensbeëindiging; en (g) indien die werknemer dit xxxxxxx, die rede vir diensbeëindiging. HOOFSTUK SES
Dienssertifikaat. By beëindiging van indiensneming is 'n WERKNEMER geregtig op 'n dienssertifikaat, waarvan die besonderhede in die Wet op Basiese Diensvoorwaardes uiteengesit word. HIERMEE GEDOEN EN ONDERTEKEN te op hierdie dag van 20 . WERKGEWER WERKNEMER As getuies: 1. 2.
Dienssertifikaat. (Noodsaaklik vir erkenning van ervaring by toetrede of hertoetrede tot openbare onderwys). Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal dat ‘n werknemer na diensbeëindiging geregtig is op ‘n dienssertifikaat wat verskeie diensbesonderhede aantoon. Dit toon onder andere die naam van die werknemer, die naam van die werkgewer, die datum van diensaanvaarding en diensbeëindiging, die werknemer se posbenaming en die werknemer se vergoeding op datum van diensbeëindiging aan. Op versoek van die werknemer kan die rede vir diensbeëindiging ook gemeld word. Erkenning van Ervaring Werklike onderwysondervinding: Die ondervinding behels werklike ondervinding wat ’n opvoeder opgedoen het in ’n onderwys pos binne en buite die openbare onderwyssektor. Toepaslike ondervinding Die ondervinding xxxxxx xx werkservaring wat volgens die oordeel van die werkgewer die kandidaat direk en toepaslik ontwikkel het vir ’n onderwyspos. Die omvang van erkenning: • Werklike onderwys ondervinding – volle erkenning. • Toepaslike ondervinding – volle erkenning.
Dienssertifikaat. (Noodsaaklik vir erkenning van ervaring by toetrede of hertoetrede tot openbare onderwys). Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal dat ‘n werknemer na diensbeëindiging geregtig is op ‘n dienssertifikaat wat verskeie diensbesonderhede aantoon. Dit toon onder andere die naam van die werknemer, die naam van die werkgewer, die datum van diensaanvaarding en diensbeëindiging, die werknemer se posbenaming en die werknemer se vergoeding op datum van diensbeëindiging aan. Op versoek van die werknemer kan die rede vir diensbeëindiging ook gemeld word.