Common use of Doel Clause in Contracts

Doel. Hierdie Bylae boekstaaf die prosedures wat gevolg moet word om die werkure van werknemers na die doel van 'n werkweek van 40 uur en 'n werkdag van agt uur te verminder- (a) deur kollektiewe bedinging en die publisering van sektorale vasstellings; (b) met behoorlike inagneming van die impak van 'n vermindering van werkure op bestaande indiensneming en geleenthede vir die skepping van indiensneming, ekonomiese doeltreffendheid en die gesondheid, veiligheid en welsyn van werknemers.

Appears in 2 contracts

Sources: Wet Op Basiese Diensvoorwaardes 75 Van 1997, Wet Op Basiese Diensvoorwaardes 75 Van 1997