Uitsluiting van aanspreeklikheid Voorbeeld Klousules

Uitsluiting van aanspreeklikheid. Ons, in ons eie hoedanigheid en as agent van XxxXxxx, en SanLink xxx xxx verantwoordelik gehou word nie, en nie aanspreeklikheid aanvaar nie, vir enige skade of verliese, insluitend voortvloeiende verliese, wat deur die planhouer gely word wat ontstaan of veroorsaak word deur • xxxxx, optrede of versuim van derde partye wat die belegging voorsien wat onderliggend aan die plan is; • enige tydberekeningstandaarde, -praktyke en -prosedures van hierdie partye, of hul vertraging van verkope of weiering om verkope op 'n spesifieke datum of teen 'n spesifieke prys toe te laat; • enige belasting of heffing van watter aard ook al wat opgelê word deur enige plaaslike, provinsiale, nasionale of ander owerheid; • die uitvoering van enige instruksies wat per telefoon, faks, elektroniese pos of die Internet oorgedra is op voorwaarde dat ons redelike xxxx uitgeoefen het om die geldigheid van die instruksie vas te stel.
Uitsluiting van aanspreeklikheid. Ons, in ons eie hoedanigheid en as agent van XxxXxxx, en SanLink xxx xxx verantwoordelik gehou word nie, en nie aanspreeklikheid aanvaar nie, vir enige skade of verliese, insluitend voortvloeiende verliese, wat deur die planhouer gely word wat ontstaan of veroorsaak word deur • xxxxx, optrede of versuim van derde partye wat die belegging voorsien wat onderliggend aan die plan is; • enige tydberekeningstandaarde, -praktyke en -prosedures van hierdie partye, of hul vertraging van verkope of weiering om verkope op 'n spesifieke datum of teen 'n spesifieke prys toe te laat; • enige belasting of heffing van watter aard ook al wat opgelê word deur enige plaaslike, provinsiale, nasionale of ander owerheid; • die uitvoering van enige instruksies wat per telefoon, faks, elektroniese pos of die Internet oorgedra is op voorwaarde dat ons redelike xxxx uitgeoefen het om die geldigheid van die instruksie vas te stel. Betalings Alle betalings moet in Suid-Afrika in Suid-Afrikaanse geldeenheid gemaak word. Let asseblief op • Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd. • Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van enige waarborgpolis wat xxxx van hierdie plan is, en administreer daardie polis, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is xxxx xxxx die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis. • As beleggingswaarborge gekies is, xxxxxx xx die toepaslike "Byvoeging tot planbeskrywing" wat aangeheg is, vir 'n verduideliking. • Die vlak van herhalende betalings mag verander word, onderworpe aan ons vereistes in daardie stadium. • Ons waarborg nie die prestasie van die gekose beleggingsfondse nie, behalwe vir beleggingsfondse waar ons spesifiek die opsie van 'n beleggingswaarborg voorsien. Inkomste of die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse. • Ons xxx kommunikasie, instruksies of betalings wat voor 16:00 op 'n werksdag ontvang word, beskou as op daardie werksdag ontvang. As dit na 16:00 ontvang word, mag ons dit beskou as op die volgende werksdag ontvang.