Behuising Voorbeeld Klousules
Behuising. Dit is die gemeente se beleid om gratis huisvesting aan predikante te voorsien of om ’n behuisingsubsidie te betaal wat die werknemer in staat behoort te stel om sy eie huisvesting te bekom.
4.12.1 Indien die gemeente gratis huisvesting aan die werknemer voorsien is die werkgewer verantwoordelik vir alle redelike instandhoudingskoste van die geboue, munisipale belasting en -dienste en instandhouding van die tuin. Sodanige uitgawes ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die werkgewer betaal word of aan die werknemer terugbetaal word by voorlegging van behoorlike stawende bewysstukke. Die werknemer ▇▇▇ toesien dat die uitgawes redelik en nie buitensporig is nie. Die gratis huisvesting en terugbetaling van gemelde uitgawes is addisioneel tot en vorm nie ▇▇▇▇ van die jaarlikse TKVI-pakket nie.
4.12.2 Indien die werknemer sy eie behuising voorsien betaal die werkgewer ’n behuisingsubsidie aan die werknemer, bereken volgens die gemeente se behuisingsbeleid. Die behuisingsubsidie vorm ▇▇▇▇ en is ingesluit in die werknemer se maandeliks TKVI-pakket.
Behuising. 6.2.1 Die kerkraad voorsien gratis behuising aan die predikant, waarby billike gebruik van water en ligte ingesluit is. Die kerkraad is verantwoordelik vir alle redelike instandhoudingskoste wat die geboue, dienste en tuin insluit. Die behuisingsvoordeel word addisioneel tot die pakket geag.
Behuising. (Hier kan die kerkraad kies tussen (c) of (d).)
Behuising. Die ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ self vir behuising voorsiening maak
