ARBITRASIE. Indien enige geskil tussen die Maatskappy en die Versekerde of enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ontstaan betreffende die bedrag of bevinding van enige eis ingevolge hierdie Polis, word sodanige geskil eerstens vir arbitrasie ▇▇▇▇▇▇ ooreenkomstig die statutêre bepalings op daardie tydstip van krag en op sodanige geskil van toepassing.
Appears in 1 contract
Sources: Insurance Policy
ARBITRASIE. Indien enige geskil tussen die Maatskappy en die Versekerde of enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ontstaan betreffende die bedrag of bevinding van enige eis ingevolge hierdie Polis, word sodanige geskil eerstens vir arbitrasie ▇▇▇▇▇▇ ooreenkomstig die statutêre bepalings op daardie tydstip van krag en op sodanige geskil van toepassing, en die maak van enige toekenning is 'n voorwaarde wat enige reg van optrede teen die Maatskappy voorafgaan.
Appears in 1 contract
Sources: Insurance Policy