ARBITRASIE Voorbeeld Klousules
ARBITRASIE. 17.1 Enige dispuut tussen die partye wat voortspruit uit hierdie ooreenkoms ▇▇▇ onderwerp word aan en besleg word deur arbitrasie.
17.2 Sodanige arbitrasie moet plaasvind in Pretoria op „n informele summiere wyse sonder enige pleitstukke of blootlegging van dokumente en sonder die noodsaaklikheid om aan die ▇▇▇▇▇▇ reëls van die bewysreg te voldoen.
17.3 Die arbitrasie moet plaasvind binne 30 (dertig) dae vanaf die datum waarop die geskil verklaar is.
17.4 Die arbitrasie is onderworpe aan die bepalings van die Wet op Arbitrasie, Wet 42 van 1965, ▇▇▇▇ gewysig, en die arbiter moet „n gekwalifiseerde praktiserende prokureur met ten minste 10 (tien) jaar ondervinding wees op wie die partye wat in die geskil betrokke is onderling ooreengekom het. By ontstentenis van „n ooreenkoms moet „n arbiter aangestel word deur die President van die Prokureursorde van Gauteng.
17.5 Die partye kom hiermee onherroepelik ooreen dat die beslissing van die arbiter in sodanige verrigtinge finaal en bindend op hulle almal ▇▇▇ ▇▇▇▇.
ARBITRASIE. Indien enige geskil tussen die maatskappy en die versekerde of enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ontstaan betreffende die bedrag van enige eis ingevolge hierdie polis, word sodanige geskil vir arbitrasie ▇▇▇▇▇▇ ooreenkomstig die statutêre bepalings op daardie tydstip van krag en op sodanige geskil van toepassing, en die maak van enige toekenning is 'n voorwaarde wat enige reg van optrede teen die maatskappy voorafgaan.
ARBITRASIE. 21.1 Enige dispuut wat mag ontstaan tussen die partye in verband met die konstruksie van die huis, ▇▇▇ in terme van hierdie klousule ▇▇▇▇▇▇ word vir arbitrasie en finale beslissing deur 'n arbiter aangestel deur die Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Raad van Argitekte.
21.2 Die arbitrasieproses ▇▇▇ gehou word volgens die Arbitrasiewet Nr. 42 van 1965, op die voorwaarde dat die arbiter uitdruklik gemagtig word om die wyse en prosedure van arbitrasie te bepaal volgens sy eie diskresie, waarkragtens die arbitrasie sonder vertraging en so goedkoop moontlik afgehandel moet word.
ARBITRASIE. Indien enige geskil tussen die Maatskappy en die Versekerde of enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ontstaan betreffende die bedrag of bevinding van enige eis ingevolge hierdie Polis, word sodanige geskil eerstens vir arbitrasie ▇▇▇▇▇▇ ooreenkomstig die statutêre bepalings op daardie tydstip van krag en op sodanige geskil van toepassing.
ARBITRASIE. Enige geskil wat ontstaan vanuit of in verband met hierdie ooreenkoms of die onderwerp van hierdie ooreenkoms, ▇▇▇ besleg word deur arbitrasie of mediasie in terme van afdeling 17 van die reëls.
ARBITRASIE. Enige geskil wat mag ontstaan met betrekking tot die vertolking, of die uitvoering van hierdie grondwet, of in verband met, of as gevolg van die staking daarvan, of in verband met enige aangeleentheid voortvloeiend daaruit, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ word na arbitrasie ▇▇▇▇ volg :
31.1 Die arbitrasie ▇▇▇, informeel gehou word, sonder dat enige party geregtig is op regsverteenwoordiging, onderhewig aan die prosedures neergelê deur die arbiter aangewys te word wat geregtig ▇▇▇ ▇▇▇▇ om sodanige prosedure na goeddunke te bepaal, dit synde die bedoeling dat sover as wat dit prakties moontlik is die arbitrasie verrigtinge voltooi ▇▇▇ ▇▇▇▇ binne 21 (een-en- twintig) dae nadat dit aangevra is.
31.2 As die aangeleentheid in geskil –
31.2.1 uitsluitlik ‘n rekeningkundige aangeleentheid is, ▇▇▇ die arbiter, ‘n onafhanklike praktiserende geoktrooieerde rekenmeeter met 15 (vyftien) jaar ondervinding wees, deur die partye aangestel en by gebreke aan ooreenkoms tussen hulle, ▇▇▇▇ wat ▇▇▇▇ die President indertyd van die Vereniging van Geoktrooïeerde Rekenmeesters van ▇▇▇-Kaap aangestel ▇▇▇ word ;
31.2.2 uitsluitlik ‘n regsaangeleentheid is, ▇▇▇ die arbiter ‘n praktiserende advokaat of prokureur met minstens 15 (vyftien) jaar ondervinding wees aangestel deur die partye en by gebreke aan ooreenkoms tussen hulle, ‘n persoon aangestel op versoek van enige Bestuurslid deur die President indertyd van die Kaapse Wetsgenootskap of sy opvolger in titel ;
31.2.3 enige ander aangeleentheid is, ▇▇▇ die arbiter ‘n onafhanklike persoon wees aangestel by ooreenkoms tussen die partye en by gebreke aan sodanige ooreenkoms tussen hulle, aangestel ▇▇▇ word op versoek van enige Bestuurslid deur die President indertyd van die Kaapse Wetsgenootskap of sy opvolger in titel ;
31.3 As die partye versuim om ingevolge paragraaf 31.2 hierbo ooreen te kom oor die aanstelling van ‘n spesifieke arbiter binne 7 (sewe) dae nadat arbitrasie aangevra is, ▇▇▇ die aanstelling ingevolge paragrawe 31.2.1, 31.2.2 en 31.2.3 gedoen word binne 7 (sewe) dae nadat die partye versuim het om tot ‘n ooreenkoms ▇▇ ▇▇▇▇, met die oogmerk dat vir sover dit prakties moontlik is die arbitrasie verrigtinge afgehandel ▇▇▇ word binne 21 (een-en- twintig) dae nadat dit aangevra is.
31.4 Die beslissing van die arbiter ▇▇▇ bindend op die Lede en die Bestuurskomitee wees.
31.5 Elkeen van die Lede verbind hulself om uitvoering ▇▇ ▇▇▇ aan elke bepaling van hierdie paragraaf 31 en ▇▇▇ ▇▇▇ geregtig wees om te onttrek van die verrigtinge ingevolge hier...
ARBITRASIE. 44.1 Die verkoper ▇▇▇ na sy absolute diskresie geregtig wees maar nie verplig nie om enige dispuut wat mag ontstaan uit hierdie verkoopsooreenkoms na arbitrasie ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ vir beregting in terme van hierdie klousule 44. 44.2 Sodanige arbitrasie ▇▇▇ gehou word: 44.2.1 te Johannesburg of sodanige ander plek genomineer deur die verkoper; 44.2.2 op die wyse ▇▇▇▇ voorgeskryf deur die arbiter in terme van klousule 44.5 hieronder;
ARBITRASIE. Geskille tussen vennote kan ontstaan, maar lang en duur regsgedinge ▇▇▇ vanselfsprekend tot niemand se voordeel strek nie. Dit is dus raadsaam om voorsiening ▇▇ ▇▇▇▇ vir ‘n arbitrasieklousule wat bepaal dat arbitrasie kragtens die wet op Arbitrasie, 1965, deur moontlik (afgetrede) kollegas uit die Mediese professie ▇▇▇ geskied. Desember 1995 Saamgestel deur : ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ en ▇▇▇▇▇ Volschenk van die Direktoraat: Mediese Etiek & Regsaangeleenthede van die Mediese Vereniging van Suid-afrika in konsultasie met ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ van prokureurs ▇▇▇▇▇▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇, Pretoria. MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: (hierin die Eerste Vennoot genoem) en (hierin die Tweede Vennoot genoem) en (hierin die Derde Vennoot genoem) SY DIT HIERMEE KENNELIK DAT: Die partye van voorneme is om in vennootskap met mekaar te praktiseer onder die naam Dit wenslik is dat die terme en voorwaardes waaronder hulle met mekaar in vennootskap ▇▇▇ praktiseer op skrif gestel word;
ARBITRASIE. 15.1 Indien daar enige dispuut (▇▇▇ ▇▇▇▇▇ aard ookal) tussen die partye ontstaan en ▇▇▇▇▇ dispuut nie deur hulle opgelos kan word nie, sal die dispuut ▇▇▇▇▇▇ word na die Afrikaanse Arbiters Genootskap om ooreenkomstig gemelde genootskap se reëls, arbitreer te word.
15.2 Die partye aanvaar hiermee dat die beslissing van die arbiter op hulle finaal en bindend ▇▇▇ ▇▇▇▇.
15.3 Enige van die partye mag die Arbitrasievasstelling 'n bevel van die Landdroshof van Brits maak en al die partye stem tot hierdie bepaling ook in.
15.4 Die arbitrasie-bepaling sluit nie die reg van enige party uit om ‘n bevoegde hof vir dringende regshulp of om ‘n interdik te vra nie.
ARBITRASIE. Die VERKOPER en NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD kom ooreen om enige geskil van watter aard ookal wat tussen hulle mag ontstaan en wat voortspruit uit hierdie ooreenkoms vir beslegting na Arbitrasie ▇▇ ▇▇▇▇▇▇. Die Arbitrasie ▇▇▇ ingevolge die reels van AFSA besleg word. Geen reg van ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ geld teen die arbiter se toekenning nie.
