ARBITRASIE. 21.1 Enige dispuut wat mag ontstaan tussen die partye in verband met die konstruksie van die huis, ▇▇▇ in terme van hierdie klousule ▇▇▇▇▇▇ word vir arbitrasie en finale beslissing deur 'n arbiter aangestel deur die Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Raad van Argitekte. 21.2 Die arbitrasieproses ▇▇▇ gehou word volgens die Arbitrasiewet Nr. 42 van 1965, op die voorwaarde dat die arbiter uitdruklik gemagtig word om die wyse en prosedure van arbitrasie te bepaal volgens sy eie diskresie, waarkragtens die arbitrasie sonder vertraging en so goedkoop moontlik afgehandel moet word.
Appears in 2 contracts
Sources: Koopkontrak, Koopkontrak