ARBITRASIE. 17.1 Enige dispuut tussen die partye wat voortspruit uit hierdie ooreenkoms ▇▇▇ onderwerp word aan en besleg word deur arbitrasie. 17.2 Sodanige arbitrasie moet plaasvind in Pretoria op „n informele summiere wyse sonder enige pleitstukke of blootlegging van dokumente en sonder die noodsaaklikheid om aan die ▇▇▇▇▇▇ reëls van die bewysreg te voldoen. 17.3 Die arbitrasie moet plaasvind binne 30 (dertig) dae vanaf die datum waarop die geskil verklaar is. 17.4 Die arbitrasie is onderworpe aan die bepalings van die Wet op Arbitrasie, Wet 42 van 1965, ▇▇▇▇ gewysig, en die arbiter moet „n gekwalifiseerde praktiserende prokureur met ten minste 10 (tien) jaar ondervinding wees op wie die partye wat in die geskil betrokke is onderling ooreengekom het. By ontstentenis van „n ooreenkoms moet „n arbiter aangestel word deur die President van die Prokureursorde van Gauteng. 17.5 Die partye kom hiermee onherroepelik ooreen dat die beslissing van die arbiter in sodanige verrigtinge finaal en bindend op hulle almal ▇▇▇ ▇▇▇▇.
Appears in 3 contracts
Sources: Koopkontrak, Koopkontrak, Koopkontrak
ARBITRASIE. 17.1 10.1 Enige dispuut wat te eniger tyd mag ontstaan tussen die partye Werkgewer en die Kontrakteur met betrekking tot enige aangeleentheid wat voortspruit voorspruit uit die vertolking of beeindiging of kansellasie van hierdie ooreenkoms Ooreenkoms, ▇▇▇ onderwerp word aan en besleg word deur arbitrasie.
17.2 Sodanige arbitrasie moet plaasvind in Pretoria op „n informele summiere wyse sonder enige pleitstukke of blootlegging van dokumente en sonder die noodsaaklikheid om aan die terme hiervan ▇▇▇▇▇▇ reëls word vir die arbitrasie en finale beslissing van 'n Arbiter ▇▇▇▇ aangestel deur beide Partye, of in die geval waar daar nie ooreenkoms bereik kan word oor sodanige Arbiter ▇▇▇, ▇▇▇ 'n ▇▇▇▇▇▇▇ aangestel deur die Voorsitter van die bewysreg te voldoenKaapse Vereniging van Huisbouers.
17.3 10.2 Die arbitrasie moet plaasvind binne 30 (dertig) dae vanaf die datum waarop die geskil verklaar is.
17.4 Die arbitrasie is onderworpe aan die bepalings ▇▇▇ gehou word in terme van die Wet op Arbitrasie, Arbitrasie Wet 42 van 1965, ▇▇▇▇ gewysigop voorwaarde dat die Arbiter uitdruklik gemagtig is om die wyse en prosedure van die arbitrasie te bepaal en om sodoende, en meer spesifiek met betrekking tot pleite, blootleggings en ander toepaslike sake, volgens sy eie diskresie die arbiter moet „n gekwalifiseerde praktiserende prokureur prosedure te bepaal waarkragtens die ondersoek sonder vertraging en so goedkoop moontlik en ook met ten die minste 10 (tien) jaar ondervinding wees op wie die partye wat in die geskil betrokke is onderling ooreengekom het. By ontstentenis van „n ooreenkoms moet „n arbiter aangestel word deur die President van die Prokureursorde van Gauteng.
17.5 Die partye kom hiermee onherroepelik ooreen dat die beslissing van die arbiter in sodanige verrigtinge finaal en bindend op hulle almal ▇formaliteite af ▇▇ ▇▇▇▇▇▇.
Appears in 1 contract
Sources: Bou Ooreenkoms
ARBITRASIE. 17.1 Enige dispuut 15.1 Ingeval van enige geskil tussen die partye wat voortspruit ontstaan uit of in verband met hierdie ooreenkoms ▇▇▇ onderwerp word aan en besleg word deur arbitrasie.
17.2 Sodanige sodanige geskil na arbitrasie moet plaasvind in Pretoria op „n informele summiere wyse sonder enige pleitstukke of blootlegging van dokumente en sonder die noodsaaklikheid om aan die ▇▇▇▇▇▇ reëls van die bewysreg te voldoenword.
17.3 15.2 Die arbitrasie vennote moet plaasvind binne 30 (dertig) dae vanaf ‘n arbiter aanwys en by gebreke van ‘n ooreenkoms tot die datum waarop die geskil verklaar is.
17.4 Die arbitrasie is onderworpe aan die bepalings van die Wet op Arbitrasie, Wet 42 van 1965aanstelling, ▇▇▇▇ gewysig‘n advokaat, en prokureur of ouditeur met minstens 10 jaar praktiese ondervinding, deur die arbiter moet „n gekwalifiseerde praktiserende prokureur met ten minste 10 (tien) jaar ondervinding wees op wie ouditeur van die partye wat in die geskil betrokke is onderling ooreengekom het. By ontstentenis van „n ooreenkoms moet „n vennootskap as arbiter aangestel word deur die President van die Prokureursorde van Gautengword.
17.5 15.3 Die partye kom hiermee onherroepelik ooreen dat prosedure vir die beslissing van die arbiter in sodanige verrigtinge finaal en bindend op hulle almal arbitrasieverrigtinge ▇▇▇ ▇▇▇▇ die ouditeur van die vennootskap as arbiter aangestel word.
15.4 Die beslissing van die arbiter ▇▇▇ as ‘n finale beslissing deur die partye aanvaar word.
Appears in 1 contract
Sources: Partnership Agreement
ARBITRASIE. 17.1 16.1 Enige dispuut tussen die partye wat voortspruit uit hierdie ooreenkoms ▇▇▇ onderwerp word aan en besleg word deur arbitrasie.
17.2 16.2 Sodanige arbitrasie moet plaasvind in Pretoria op „‘n informele summiere wyse sonder enige pleitstukke of blootlegging van dokumente en sonder die noodsaaklikheid om aan die ▇▇▇▇▇▇ reëls van die bewysreg te voldoen.
17.3 16.3 Die arbitrasie moet plaasvind binne 30 (dertig) dae kalenderdae vanaf die datum waarop die geskil verklaar is.
17.4 16.4 Die arbitrasie is onderworpe aan die bepalings van die Wet op Arbitrasie, Wet 42 van 1965, ▇▇▇▇ gewysig, gewysig en die arbiter moet „‘n gekwalifiseerde praktiserende prokureur met ten minste 10 (tien) jaar ondervinding wees op wie die partye wat in die geskil betrokke is onderling ooreengekom het. By ontstentenis van „‘n ooreenkoms moet „‘n arbiter aangestel word deur die President van die Prokureursorde van Gauteng.
17.5 16.5 Die partye kom hiermee onherroepelik ooreen dat die beslissing van die arbiter in sodanige verrigtinge finaal en bindend op hulle almal ▇▇▇ ▇▇▇▇.
Appears in 1 contract
ARBITRASIE. 17.1 Enige dispuut tussen die partye wat voortspruit uit hierdie ooreenkoms ▇▇▇ onderwerp word aan en besleg word deur arbitrasie.
17.2 Sodanige arbitrasie moet plaasvind in Pretoria op „‘n informele summiere wyse sonder enige pleitstukke of blootlegging van dokumente en sonder die noodsaaklikheid om aan die ▇▇▇▇▇▇ reëls van die bewysreg te voldoen.
17.3 Die arbitrasie moet plaasvind binne 30 (dertig) dae vanaf die datum waarop die geskil verklaar is.
17.4 Die arbitrasie is onderworpe aan die bepalings van die Wet op Arbitrasie, Wet 42 van 1965, ▇▇▇▇ gewysig, en die arbiter moet „‘n gekwalifiseerde praktiserende prokureur met ten minste 10 (tien) jaar ondervinding wees op wie die partye wat in die geskil betrokke is onderling ooreengekom het. By ontstentenis van „‘n ooreenkoms moet „‘n arbiter aangestel word deur die President van die Prokureursorde van Gauteng.
17.5 Die partye kom hiermee onherroepelik ooreen dat die beslissing van die arbiter in sodanige verrigtinge finaal en bindend op hulle almal ▇▇▇ ▇▇▇▇.
Appears in 1 contract
Sources: Koopkontrak
ARBITRASIE. 17.1 16.1 Enige dispuut tussen die partye wat voortspruit uit hierdie ooreenkoms ▇▇▇ onderwerp word aan en besleg word deur arbitrasie.
17.2 16.2 Sodanige arbitrasie moet plaasvind in Pretoria op „‘n informele summiere wyse sonder enige pleitstukke of blootlegging van dokumente en sonder die noodsaaklikheid om aan die ▇▇▇▇▇▇ reëls van die bewysreg te voldoen.
17.3 16.3 Die arbitrasie moet plaasvind binne 30 (dertig) dae vanaf die datum waarop die geskil verklaar is.
17.4 16.4 Die arbitrasie is onderworpe aan die bepalings van die Wet op Arbitrasie, Wet 42 van 1965, ▇▇▇▇ gewysig, en die arbiter moet „‘n gekwalifiseerde praktiserende prokureur met ten minste 10 (tien) jaar ondervinding wees op wie die partye wat in die geskil betrokke is onderling ooreengekom het. By ontstentenis van „‘n ooreenkoms moet „‘n arbiter aangestel word deur die President van die Prokureursorde van Gauteng.
17.5 16.5 Die partye kom hiermee onherroepelik ooreen dat die beslissing van die arbiter in sodanige verrigtinge finaal en bindend op hulle almal ▇▇▇ ▇▇▇▇.
Appears in 1 contract
Sources: Koopkontrak
ARBITRASIE. 17.1 Enige dispuut tussen die partye wat voortspruit uit hierdie ooreenkoms ▇▇▇ onderwerp word aan en besleg word deur arbitrasie.
17.2 Sodanige arbitrasie moet plaasvind in Pretoria op „n informele summiere wyse sonder enige pleitstukke of blootlegging van dokumente en sonder die noodsaaklikheid om aan die ▇▇▇▇▇▇ reëls van die bewysreg te voldoen.
17.3 Die arbitrasie moet plaasvind binne 30 (dertig) dae vanaf die datum waarop die geskil verklaar is.
17.4 Die arbitrasie is onderworpe aan die bepalings van die Wet op Arbitrasie, Wet 42 van 1965, ▇▇▇▇ gewysig, gewysig en die arbiter moet „n gekwalifiseerde praktiserende prokureur met ten minste 10 (tien) jaar ondervinding wees op wie die partye wat in die geskil betrokke is onderling ooreengekom het. By ontstentenis van „n ooreenkoms moet „n arbiter aangestel word deur die President van die Prokureursorde van Gauteng.
17.5 Die partye kom hiermee onherroepelik ooreen dat die beslissing van die arbiter in sodanige verrigtinge finaal en bindend op hulle almal ▇▇▇ ▇▇▇▇.
Appears in 1 contract
Sources: Agreement for the Acquisition of a Right to Extension