Common use of AANHEF Clause in Contracts

AANHEF. 2.1 AANGESIEN die Werkgewer die kontrak gesluit het en in die proses is om sessie te neem van die gedeelte; en 2.2 AANGESIEN hierdie ooreenkoms onderhewig is aan die suksesvolle registrasie van die Notariële Sessie in die naam van die Werkgewer; 2.3 NOU DERHALWE stel die Werkgewer die Kontrakteur aan om die werke ▇▇▇▇ omskryf in hierdie ooreenkoms en in die kontrakdokumente, te verrig en te voltooi en die Kontrakteur aanvaar hierdie aanstelling onderhewig aan die terme en voorwaardes hierin uiteengesit.

Appears in 2 contracts

Sources: Construction Contract, Boukontrak