Toerusting-definisie

Toerusting beteken enige implement of enige soortgelyk item;

Examples of Toerusting in a sentence

  • Kapitaalgoedere (Meubels en Toerusting), verbruikbare goedere en dienste gelewer: Bou-en Konstruksiewerke, Landskapering, KKW en Onroerende Toerusting: Bostaande snypunte is van toepassing op die totale bestellingswaarde en nie die lynitem detail en -waarde nie.

  • Die VERKOPER ▇▇▇ op eie koste op of voor datum van registrasie ’n sertifikaat wat uitgereik is deur ’n persoon genoem in die Druk Toerusting Regulasies (Pressure Equipment Regulations) 2009 gepubliseer deur die minister in terme van die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid (Wet No. 85 van 1993, ▇▇▇▇ gewysig) aan die KOPER oorhandig, wat bevestig dat die gas installasie op die EIENDOM voldoen aan die vereiste gesondheid- en veiligheidstandaard.

  • Verbruikbare goedere en dienste gelewer: LET WEL: Druk- en Grafiese werk Eenmalige spesialis konsultasiedienste: Kapitaalgoedere (Meubels, Toerusting en Laboratoriumtoerusting): Bou-en Konstruksiewerke, Landskapering, KKW en Onroerende Toerusting: Bostaande snypunte is van toepassing op die totale bestellingswaarde en nie die lynitem detail en -waarde nie.