teistering-definisie

teistering ongevraagde gedrag wat volgehou word of ernstig is en verkleineer of verneder, of wat ʼn vyandige of intimiderende omgewing skep, of wat bereken is om onderdanigheid te bewerkstellig deur werklike nadelige gevolge of die dreigement daarvan, en wat in verband staan met ʼn persoon se lidskap of veronderstelde lidskap van ʼn groep geïdentifiseer deur ʼn grond wat ingevolge die Grondwet ʼn grond is waarop nie teen iemand gediskrimineer mag word nie of met ʼn kenmerk wat met sodanige groep geassosieer word;