Polis-definisie

Polis beteken die versekeringsooreenkoms tussen die Versekerde en die Versekeraar ▇▇▇▇ vervat in die Terme en Voorwaardes en die Polisskedule.

Examples of Polis in a sentence

  • Indien die Maatskappy beweer dat verlies of skade uit hoofde van klousule 1(A)(i), (ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie Uitsondering nie deur hierdie Polis gedek word nie, rus die las op die Versekerde om die teendeel te bewys.

  • Wanvoorstelling, wanbeskrywing of nie-openbaarmaking van enige wesenlike besonderhede ▇▇▇, na gelang van die geval, die besondere item, Afdeling of Onderafdeling van die Polis ongeldig maak, wat deur sodanige wanvoorstelling, wanbeskrywing of nie-openbaarmaking geraak word.

  • Indien die Versekerde steeds in gebreke ▇▇▇ ▇▇ betaling op aanvraag te doen, ▇▇▇ die versekering ingevolge hierdie Polis geag word om (nieteenstaande enigiets andersluidend in hierdie Polis vervat) gekanselleer ▇▇ ▇▇▇▇ of te gestaak het op die laaste dag van die ononderbroke periode waarvoor die Versekerde werklike premie aan die Maatskappy betaal het behalwe as die Versekerde kan bewys dat die wanbetaling 'n ▇▇▇▇ aan die ▇▇▇▇ van die Instansie (bank of betalende instansie) was.

  • Indien enige eis ingevolge hierdie Polis in enige opsig hoegenaamd bedrieglik is of indien enige bedrieglike metodes of middele deur die Versekerde of enigiemand wat namens hom optree met sy medewete of toestemming gebruik word om enige voordeel ingevolge hierdie Polis te verkry of indien enige gebeurtenis veroorsaak word deur die opsetlike daad of met die ooglopende toelating van die Versekerde word alle voordele wat deur hierdie Polis verskaf word, verbeur.

  • Indien die premie vir enige Afdeling van hierdie Polis bereken is op ramings ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die Versekerde verskaf, moet die Versekerde noukeurige rekord hou wat alle besonderhede bevat wat daarop betrekking het en moet te alle tye die Maatskappy toelaat om sodanige rekord te inspekteer.

  • Die Maatskappy ▇▇▇ genadedood aanvaar as synde 'n oorsaak van dood ▇▇ ▇▇▇▇ in terme van die Polis.

  • Verkry asseblief ʼn afskrif van die Reispolis voordat u op ▇▇▇▇ gaan en maak seker u verstaan die Polis ten volle.

  • Die Maatskappy is nie aanspreeklik ingevolge meer as een Afdeling van hierdie Polis ten opsigte van aanspreeklikheid, verlies of skade wat voortspruit uit dieselfde gebeurtenis ten opsigte van dieselfde aanspreeklikheid, verlies of skade nie.

  • Hierdie Polis, die Bylaes en enige Endossemente daartoe moet as een kontrak saamgelees word en enige woord of uitdrukking waaraan 'n besondere betekenis in enige ▇▇▇▇ daarvan geheg is, het sodanige betekenis waar dit ook al voorkom, ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ uit die konteks blyk.

  • Indien die voormelde Instansie nie betaling op aanvraag doen ▇▇▇ ▇▇▇ die Polis van ▇▇▇▇ ▇▇▇ vir twee termyne (2 maande) van die kontrak waarvoor nie premie ontvang is nie.