Party-definisie

Party en “partye” ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ beide “jy” én “ons”, of “jy” óf “ons”.
Party means the Seller or the Buyer, and "PARTIES" means the Seller and the Buyer, collectively;
Party beteken enige een van die twee, afhangende van die konteks;

Examples of Party in a sentence

  • In Februarie 1907 wen die Hetvolk Party (in ooreenkoms met die National Association) die verkiesing in die Transvaal.

  • Partye vrywaar BSA van alle aanspreeklikheid vir enige eise, verlies, besering of dood deur Partye gely as ʼn ander Party nie die bemiddeling bywoon nie, obstruktief is tydens bemiddeling, daar nie skikking bereik word nie, of nie ʼn skikkingsooreenkoms nakom nie.

  • In Februarie 1908 wen die Suid-Afrikaanse Party die verkiesing hier met ▇▇▇▇ ▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇ as Eerste Minister.

  • Party gevangenes het dit gerook, ander sou dit weer verkoop, maar dit het my nie getraak nie.

  • Onder hulle was ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇-▇▇▇▇▇, moordenaar van die destydse ▇▇▇▇▇ van die SA Kommunistiese Party, ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇, en ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ en ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇, almal lede van die Afrikaner-Weerstandsbeweging.

  • Hierdie Party het die oorlog teen ons ▇▇▇▇ afgekeur en het met bewindsoorname 'n beleid van versoening teenoor ons ▇▇▇▇ begin volg.

  • Die versuim deur enige Party om enige bepaling van hierdie Ooreenkoms af te dwing, raak geensins daardie Party se reg om enige tyd in die toekoms te vereis dat die bepaling nagekom word nie.

  • Dit wat tydens bemiddeling gesê word mag nie later teen ʼn Party gebruik word nie.

  • In November 1911 verenig die drie partye as die Suid Afrikaanse Nasionale Party.

  • In November 1907 kom die Orangia Unie Party in die Oranje Vrystaat aan bewind met ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ as Eerste Minister en Generaals ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ en CR de WET as Ministers.


More Definitions of Party

Party. U en/of Ons.