Kommoditeit-definisie

Kommoditeit beteken ‘n landboukommoditeite wat ingevolge hierdie Bepalings en voorwaardes verkoop word.

Examples of Kommoditeit in a sentence

  • Die gewig van die Kommoditeite volgens die weegbrugsertifikaat by ontvangs uitgereik deur die operateur van daardie weegbrug, ▇▇▇ as prima facie-bewys van die gewig van die gelewerde Kommoditeit aanvaar word.

  • Veranderlikes: A: Hoeveelheid Kommoditeit met Verskaffer Leweringsperiode Aanpassing oorgedra aan VKB B: Prys van die Kommoditeit* C: Datum van oordrag van die Kommoditeit aan VKB** D: Verskaffer Leweringsperiode Aanpassing Einddatum volgens Kontrakbevestiging E: Toepaslike Rentekoers volgens ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇*** Formule: (Aantal dae vanaf C tot D) x A x B x E * Die Prys van die Kommoditeit ▇▇▇ die Markprys: ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ volgens Kontrakbevestiging wees.

  • Indien dit nie vir VKB moontlik is om lewering van die Kommoditeit by die plek van lewering in die Kontrakbevestiging gespesifiseer te aanvaar nie, sal VKB geregtig wees om, behoudens die bepalings van klousule 14.2, ‘n alternatiewe plek van lewering vir aanvaarding van lewering vanaf die Verkoper te nomineer.

  • Onder daardie omstandighede ▇▇▇ die Uitbetalingsprys van die Kommoditeit aangepas word, gebaseer op die relevante differensiale, premies en ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ relevant tot die alternatiewe Plek van Lewering.

  • Die terme en voorwaardes hierin uiteengesit word geïnkorporeer in enige verkope van ‘n Kommoditeit gemaak deur die Verkoper aan VKB by wyse van ‘n Koopkontrak of enige aankope van ‘n Kommoditeit gemaak deur die Koper vanaf VKB by wyse van ‘n Verkoopkontrak.