Entiteit-definisie

Entiteit beteken ’n regspersoon of ’n regsreëling, ▇▇▇▇ ’n korporasie, vennootskap, trust, of stigting.

Examples of Entiteit in a sentence

  • Die adres van die Entiteit se vernaamste kantoor is gewoonlik die plek waarin sy plek van effektiewe bestuur geleë is.

  • Met betrekking tot ’n Rekeninghouer van ’n Nuwe Entiteitsrekening (insluitend ’n Entiteit wat ’n Rapporteerbare Persoon is), moet die Rapporterende Finansiële Instelling bepaal of die Rekeninghouer ’n Passiewe NFE is met een of meer Beherende Persone wat Rapporteerbare Persone is.

  • Indien die Entiteit sertifiseer dat dit geen inwoning vir belastingdoeleindes het nie, kan die Rapporterende Finansiële Instelling staatmaak op die adres van die hoofbeampte van die Entiteit om die inwoning van die Rekeninghouer te bepaal.