Dekking-definisie
Examples of Dekking in a sentence
Dekking is beperk tot die maksimum bedrag ▇▇▇▇ op jou skedule aangedui en tree drie maande na die aanvang- of herinstellingsdatum van jou polis in ▇▇▇▇▇▇▇.
Betaal teen 100% Transmed tarief* uit Grootskaalse Mediese Dekking en nie uit PMSR nie.
Dekking word beperk tot Omskrewe gebeurtenis 1(b) Aanspreeklikheid teenoor derde partye.
Dekking onder ’n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ Skade waarvoor daar ▇▇▇▇▇ ▇ ▇▇▇▇-▇▇▇▇▇▇ polis geeis kan word.
Dekking beloop 14.2 sent per R1 000 van die uitstaande balans van die leningsbedrag.
Dekking is beperk tot jou werklike verlies, maar sal nie 20% van die versekerde bedrag oorskry nie.
Dekking ten opsigte van die spesifieke voertuig word in die Bylae vermeld en ‘n premie ooreenkomstig betaal.
Dekking deur hierdie Uitbreiding ▇▇▇▇▇▇▇ is nie van toepassing op persone wat op 'n sleepwa vervoer word nie.
Dekking sal slegs toegestaan word indien die versekerde lewe se intree-ouderdom tussen 18 en 65 is.
Dekking ingevolge Omskrewe gebeurtenis 1(a) Eie skade word beperk tot verlies of skade veroorsaak deur brand, selfontbranding, weerlig, ontploffing of diefstal of poging daartoe.