Belegging-definisie
Belegging. Die aftreevoordeelbedrag van die uittree-annuïteitsplan, of 'n ▇▇▇▇ daarvan, indien van toepassing, ▇▇▇ in die beleggingsgekoppelde lyfrente belê in die beleggingsfondse wat in die staat aangedui word. Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by ▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇ beskikbaar.
Examples of Belegging in a sentence
Die Effektiewe Jaarlikse Koste (EJK) is ʼn maatstaf van die Vereniging vir ▇▇▇▇▇ en Belegging in Suid- Afrika (ASISA), wat u toelaat om die beraamde impak van heffings op beleggingsopbrengste te vergelyk as u in verskillende finansiële produkte belê.