Memorandum Van Ooreenkoms Sample Contracts

OOREENKOMS‌‌
Memorandum Van Ooreenkoms • September 9th, 2008

Aangesien die Munisipaliteit die Distriksmunisipaliteit versoek het om Interne Oudit Funksies te behartig en aangesien die Distriksmunisipaliteit bereid is om amptenare aan die Munisipaliteit toe te deel om sodanige funksies uit te voer.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: VAKVERANDERINGE IN GRAAD 10 TOT 12 MEMORANDUM VAN OOREENKOMS
Memorandum Van Ooreenkoms • January 21st, 2022

Ek begryp dat dit my verantwoordelikheid is om die leerder te lei en te ondersteun sodat hy/sy die kennis en vaardighede in die verwagte leeruitkomste vir hierdie vak kan toon. Ek aanvaar dus volle verantwoordelikheid vir my kind se prestasie in die nuwe vak

DIE WES-KAAPSE REGERING (WKG) VIA DIE WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT (WKOD)
Memorandum Van Ooreenkoms • November 5th, 2021

geregistreerde rekening van …………………………………………………, sal oordra in ooreenstemming met die goedgekeurde fondse vir die SKOOL/INRIGTING betreffende die PRESIDENSIËLE JEUGINDIENSNEMINGSINISIATIEFPROGRAM VIR BASIESE ONDERWYS –