Government Procurement: General Conditions of Contract Sample Contracts

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Government Procurement: General Conditions of Contract • July 8th, 2019

KWOTASIES word hiermee aangevra van bekwame en ervare kontrakteurs met 'n CIDB gradering van 1SQ of hoër vir die verskaf, lewer en installering van omheining by twee rioolpompstasies in Velddrif, soos uiteengesit in die spesifikasies.

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Government Procurement: General Conditions of Contract • August 20th, 2019

KWOTASIES word hiermee aangevra van diensverskaffers vir die voorsien en aflewering van ‘n Skeepsvraghouer vir Velddrif, soos uiteengesit in die spesifikasies.