Beperkte Termyn Diensooreenkoms Sample Contracts

en
Beperkte Termyn Diensooreenkoms • April 7th, 2016

Hierdie Beperkte Termyn Diensooreenkoms (hierin na verwys as “Ooreenkoms”) word beheer deur die diensvoorwaardes soos uiteengesit in hierdie dokument asook die relevante bepalings van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997.