Bepalings en Voorwaardes Verbonde Aan Solidariteit Beroepsgildes Sample Contracts

BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT BEROEPSGILDES
Bepalings en Voorwaardes Verbonde Aan Solidariteit Beroepsgildes • July 14th, 2020

Hierdie opleidingskursus word deur ‘n derde party (hierna verwys as diensverskaffer) aangebied. Enige verbintenis wat ‘n lid met ‘n diensverskaffer aangaan is tussen daardie lid en die diensverskaffer en nie met Solidariteit nie en vestig daar geen aanspreeklikheid deur Solidariteit teenoor die lid nie.