Benoemingsbrief Vir Predikante in Sinodale Diens Sample Contracts

BENOEMINGSBRIEF VIR PREDIKANTE IN SINODALE DIENS
Benoemingsbrief Vir Predikante in Sinodale Diens • September 14th, 2022

Genade, barmhartigheid en vrede vir u van God die Vader en van die Here Jesus Christus! Die Sinode/Moderamen van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Vrystaat het genoeë om u in kennis te stel dat u tot predikant in sinodale diens met opdrag