Beleggingsgekoppelde Lyfrente Planbeskrywing Sample Contracts

Beleggingsgekoppelde Lyfrente Planbeskrywing
Beleggingsgekoppelde Lyfrente Planbeskrywing • March 10th, 2022

Die aftreevoordeelbedrag, of 'n deel daarvan, indien van toepassing, word op die datum waarop die uittree-annuïteitsplan verander, in die beleggingsgekoppelde lyfrente voortgesit. Dit word gedoen deur die uittree-annuïteitsplan na die beleggingsgekoppelde lyfrente om te sit. Vir administratiewe doeleindes ken ons 'n nuwe plannommer toe. Hierdie plan voorsien die gereelde pensioenbetalings as inkomstebetalings. Die voorwaardes soos in die kontrakdokumente uiteengesit sal slegs geld vanaf die begindatum van die beleggingsgekoppelde lyfrente.