Afbetalings Ooreenkoms - Betalingsopsie Skedule 2020 Sample Contracts

Contract
Afbetalings Ooreenkoms - Betalingsopsie Skedule 2020 • March 2nd, 2023

Na die Algemene Jaarvergadering op 4 November 2019 is die skoolfonds vir 2020 vasgestel op R21,650.00. Ons vra dat u die Betalingsopsie skedule sal voltooi en terugstuur voor of op 15 November 2019.