Aankope en Voorkeurverkrygingsbeleid Sample Contracts

LAERSKOOL STELLENBOSCH
Aankope en Voorkeurverkrygingsbeleid • October 14th, 2021

Hierdie dokument is die aankope- en voorkeurverkrygingsbeleid van Laerskool Stellenbosch, soos die beheerliggaam dit op 24 Junie 2021 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike bepalings van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996; die Suid-Afrikaanse Skolewet 84 van 1996 (‘die Skolewet’); die Wet op die Bevordering van Administratiewe Geregtigheid 3 van 2000,1 en ander toepaslike wetgewing.