1] in Hierdie Aangeleentheid Het Die Eiser Dagvaardiging Uitgereik Teen Die Verweerder Gebaseer Op ‘N Huurkontrak Sample Contracts

IN DIE HOë HOF VAN SUID-AFRIKA, VRYSTAATSE DIVISIE, BLOEMFONTEIN
1] in Hierdie Aangeleentheid Het Die Eiser Dagvaardiging Uitgereik Teen Die Verweerder Gebaseer Op ‘N Huurkontrak • June 24th, 2016

[1] In hierdie aangeleentheid het die eiser dagvaardiging uitgereik teen die verweerder gebaseer op ‘n huurkontrak wat eiser na bewering met verweerder gesluit het ten aansien van 4 x VIP mobiele toilette vir gebruik in die Oos Kaap deur verweerder, vir ‘n huurtydperk sedert November 2012 tot Oktober 2013. Eiser het die verweerder teen die ooreengekome daaglikse tarief vir