Wysigings Voorbeeld Klousules

Wysigings. 26/01/17 Skakel die Verkope, Kliëntediens en Eisenommer 0860 09 46 24 om jou polis te wysig of te kanselleer. Enige wysiging of kansellasie xxx vanaf die ooreengekomde datum effektief wees. Neem asseblief kennis dat, as ons jou xxxxx xxx kanselleer of wysig, ons jou 30 xxx xxxxxx xxx xxx. Ons kan jou verbaal, elektronies, deur middel van ’n faks of deur die pos (aan jou laaste bekende posadres) in xxxxxx xxxx. Verkope, Kliëntediens en Eise: 0860 09 46 24 Virseker is ’n produk van Auto & General Versekeringsmaatskappy Bpk (Reg. Nr. 1973/016880/06), ’n gemagtigde finansiële-diensverskaffer (FDV-lisensienommer: 16354). Enige verwysing na “ons”, “deur” of “met” in hierdie dokument xxxxxx xx Auto & General. Die LIPCO Groep is ’n gemagtigde finansiële-diensverskaffer (FDV lisensienommer: 7508).
Wysigings i. WebDir behou die reg voor, om van tyd tot tyd, sonder kennisgewing aan jou, die inhoud van hierdie webtuiste, insluitende inligting, produkte en pryse daarop, asook die inhoud van hierdie Bepalings en Voorwaardes, te wysig. ii. Die partye aanvaar verder dat e-pos-kommunikasie genoegsaam is om te voldoen aan die regsvereiste om “skriftelik” xx xxxx, waar skriftelike kennisgewings van wysigings van jou verskaf moet word ingevolge hierdie Bepalings en Voorwaardes, mits die integriteit van jou e-posadres nie onder verdenking is nie, en nie outomaties geblok word deur WebDir se diensverskaffers nie. 8.
Wysigings. Die bestuur behou hulle die reg voor om enige wysigings aan tariewe, voorwaardes en bepalings en reëls aangaande die eenhede xxxx nodig geag van tyd tot tyd en sonder vooraf kennisgewing te wysig.
Wysigings. Ahaekhetdit behou die reg voor, in xx xxxxxx- en absolute diskresie, om tydelik of permanent die Webwerf of enige xxxx daarvan te verander, te wysig of af xx xxxx xxxxxx vooraf kennisgewing. Dit is die Gebruiker se verantwoordelikeheid om voortdurend op hoogte xx xxx van die veranderinge aan hierdie bepalings en voorwaardes. Die Gebruiker se voortgesette gebruik van hierdie Webwerf nadat die bepalings en voorwaardes verander is, is 'n aanduiding van die Gebruiker se aanvaarding van die nuwe bepalings en voorwaardes.
Wysigings. Ahaekhetdit behou die reg voor om hierdie terme en voorwaardes te verander van tyd tot tyd, xxxx benodig. Die gebruiker gebruik die webwerf met die aanvaarding van die Terme en Voorwaardes xxxx wat dit op die webwerf gepubliseer is. Die gebruiker word aanbeveel om self gereeld die Terme en Voorwaardes xxxx xx gaan.
Wysigings. Indien die Koper, na ondertekening van hierdie ooreenkoms, versoek dat enige wysigings aangebring word met betrekking tot aspekte van die woonhuis en/of dat enige bykomende werk deur die Bouer verrig moet word, xxx moet sodanige versoek skriftelik gemaak word. Die Bouer mag xxx, maar is nie verplig daartoe nie, 'n aparte kwotasie aan die Koper voorlê vir sodanige bykomende werk. Sodra as wat die Koper sodanige kwotasie onderteken, xxx dit geag word dat hierdie ooreenkoms dienooreenkomstig gewysig is. Alle koste wat betrekking het met sodanige wysiging is vir die rekening van die Koper. 12.
Wysigings. Indien die verandering aan die Diens vereis dat u u selfoon moet opgradeer of vervang of van netwerkdiensverskaffer moet verander, is u verantwoordelik vir enige koste wat vereis mag word om steeds die Diens te gebruik, of u mag xxx besluit om die Diens op te skort.
Wysigings. Enige wysiging of verandering aan enige diensooreenkoms xxx xxxxxx geldig wees as beide partye na onderhandeling skriftelik daartoe instem en sodanige wysiginge of veranderinge deur beide partye geteken is. 13.