Waarborg Voorbeeld Klousules

Waarborg. Alle herstelwerk het ’n 3-jaar waarborg vanaf die datum van herstel.
Waarborg. 14.1 Die Kontrakteur onderneem hiermee om: 14.1.1 enige materiële latente gebreke of defekte wat binne 3 (drie) maande na die voltooiingsdatum mag ontstaan, te herstel; 14.1.2 lekplekke in die dak of skade aan die Werke, wat daardeur veroorsaak word, en wat binne 12 (twaalf) maande na die voltooingsdatum mag ontstaan, te herstel; 14.1.3 wesenlike strukturele gebreke in betonfondamente, struktuurmure en strukturele timmerwerk, wat binne 5(vyf) jaar na die voltooingsdatum mag ontstaan, te herstel. 14.2 Die Kontrakteur xxx van bogemelde verpligtinge onthef word indien die Werkgewer nalaat om aan die Kontrakteur skriftelik kennis xx xxx binne 7 (sewe) dae voor die verstryking van genoemde periodes, tot dien effekte dat die Kontrakteur sodanige ondernemings moet nakom. 14.3 Die Kontrakteur xxx slegs in terme van Klousule 14 aanspreeklik wees vir tekort- kominge wat ontstaan as gevolg van minderwaardige vakmanskap en/of materiale en xxx xxxxx geen omstandighede aanspreeklik gehou word vir skade of verlies as gevolg van slytasie, skending, nalate, nalatigheid, misbruik, ongeluk of ten opsigte van of voortspruitend uit enige versekerde risiko, in terme van die Huiseienaars Versekeringspolisse wat normaalweg uitgereik word deur die Suid Afrikaanse Versekeraars Maatskappye ten opsigte van woondoeleindes, en die Kontrakteur xxx xxxxx geen omstandighede aanspreeklik wees vir enige voortvloeiende verlies of skade nie. 15.
Waarborg. Die Maatskappy xxxxxxx xxxx uitdruklik, stilswyende of geïmpliseerde waarborge ten opsigte van goedere en/of dienste gelewer en/of advies verskaf aan die Kliënt nie. Die Kliënt bevestig voorts dat die Kliënt nie geregtig xxx xxxx om enige eis teen die Maatskappy in te stel ten opsigte van enige voorstellings wat nie in hierdie ooreenkoms vervat is nie of nie op skrif gestel is en deur die Maatskappy onderteken is nie. 6.
Waarborg. Die persone wat hierdie ooreenkoms onderteken namens die Skool en die Maatskappy waarborg dat hulle oor die nodige magtiging beskik om dit te onderteken. 12.