Toepassing Voorbeeld Klousules

Toepassing. Hierdie hoofstuk is nie van toepassing op enige werknemer wat minder as 24 uur per maand vir ’n werkgewer werk nie.
Toepassing. Hierdie hoofstuk is nie van toepassing op senior bestuurswerknemers, en werknemers wat in diens is as verkoopspersoneel wat rondreis en werknemers wat minder as 24 uur per maand werk nie.
Toepassing. Hierdie hoofstuk is nie van toepassing nie op ’n werknemer wat minder as 24 uur per maand vir ’n werkgewer werk en op verlof toegestaan wat meer is as die verlof waarop die werknemer kragtens hierdie hoofstuk geregtig is.
Toepassing. Hierdie riglyne is van toepassing op werknemers: 3.1 wat op termynkontrakte ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ as drie maande aangestel word (met inbegrip van studente-aanstellings); en 3.2 wat minder verdien as die verdienste drempel (Februarie 2015: R205 433.30) wat die Minister van Arbeid van tyd tot tyd ingevolge die WBDV bepaal.2 1 Hierdie riglyne is slegs van toepassing op termynwerknemers wat minder verdien as die verdienste drempel wat die Minister van Arbeid van tyd tot tyd ingevolge die Wet op Basiese Diensvoorwaardes 75 van 1997 (WBDV) vasstel. Die Universiteit se Vergoedingsbeleid is van toepassing op die aanstelling van termynwerknemers wat méér as die drempel verdien. 2 Sedert Februarie 2015 is die drempel R205 433,30.
Toepassing. UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir ‘n honneursgraad, ‘n magistergraad ▇▇▇▇ uiteengesit in Aanhangsel 1 of ‘n doktorsgraad aan die Universiteit van Pretoria registreer.
Toepassing. Hierdie beleid is van toepassing op enige kontrak wat ’n beheerliggaam sluit in die uitoefening van ’n werksaamheid wat óf ingevolge artikel 21 toegestaan is óf wat nodig is vir die beheerliggaam om enige ander werksaamheid ingevolge die Skolewet uit te voer. Ingevolge artikel 21 kan ’n beheerliggaam om enige van die volgende werksaamhede aansoek doen: • Die instandhouding en verbetering van die skool se eiendom, sowel as die geboue en terrein wat die skool beset, met inbegrip van koshuise, indien van toepassing • Die bepaling van die buitemuurse kurrikulum van die skool en vakkombinasies ingevolge provinsiale kurrikulumbeleid • Die aankoop van handboeke, opvoedkundige materiaal of toerusting vir die skool • ▇▇▇▇▇▇▇▇ van dienste gelewer aan die skool • Behoudens enige toepaslike wet, die voorsiening van ’n klas of sentrum vir basiese onderwys en opleiding vir volwassenes • Ander werksaamhede in ooreenstemming met die Skolewet en enige toepaslike provinsiale wet
Toepassing. Die betekenis van die teks word op die feite van die geval (of soms op hipotetiese feite) toegepas om die praktiese uitwerking van die dokument te bepaal. Die reëls wat die toelaatbaarheid van ekstrinsieke getuienis by die uitleg van kontrakte bepaal, ▇▇▇ ▇▇▇ ook geredelik aan die hand van hierdie vier elemente verduidelik word. ▇▇▇▇ reeds hierbo gemeld, verhoed die integrasiereël dat getuienis wat die uitwerking sou hê om die geskrewe kontrak te weerspreek, toegevoeg word aan die kontrak, of daarvan weggeneem word of dat die kontrak herbewoord word (Venter v Birchholtz 1972 1 SA 276 (A); die ▇▇▇▇▇▇▇▇-▇▇▇▇). Dit gaan hier immers oor die inhoudelike van die kontrak – die bepaalde woorde wat die partye in hulle skriftelike kontrak gebruik het om uitdrukking ▇▇ ▇▇▇ aan hulle bedoeling. In Union Government v Vianini Ferro-Concrete Pipes (Pty) Ltd (1941 AD 43 47) verduidelik appèlregter ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇: “[T]he rule that when a contract has been reduced to writing, the writing is, in general, regarded as the exclusive memorial of the transaction and in a suit between the parties no evidence to prove its terms may be given save the document or secondary evidence of its contents, nor may the contents of such document be contradicted, altered, added to or varied by parol evidence” (47; sien ook Affirmative Portfolios CC v Transnet LTD t/a Metrorail 2009 1 SA 196 (HHA)). Dit beteken dat die integrasiereël betrekking het op die element van konkretisering en die toelaatbaarheid van getuienis om die inhoud van die skriftelike kontrak vas te stel. Daarteenoor fokus die sogenaamde goue reël van uitleg op die gewone betekenis van die woorde in ’n kontrak en tradisioneel is geen getuienis toelaatbaar om die betekenis van die woorde in ’n kontrak te bewys nie (die ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇-▇▇▇▇). Die goue reël hou dus verband met die element van interpretasie en die toelaatbaarheid van getuienis om te bepaal wat beteken die onderskeie woorde, uitdrukkings en bedinge van ’n kontrak. Die polemiek rondom die toelaatbaarheid van ekstrinsieke getuienis by die uitleg van kontrakte, wentel dus hoofsaaklik rondom die elemente van konkretisering en interpretasie, terwyl die elemente van klassifikasie en toepassing inderdaad nie deur die betrokke reëls geraak word nie. By die element van klassifikasie is ekstrinsieke getuienis toelaatbaar om die regsaard van ’n dokument vas te stel (▇▇▇▇▇▇ Properties Ltd v Los Angeles Hotel (Pty) Ltd 1962 3 SA 143 (A); Skjelbreds Rederi A/▇ ▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇ (Pty) Ltd 1982...