REËLS Voorbeeld Klousules

REËLS. 16.1 Die behuisingsontwikkelingskema word behoudens die bepalings van die Wet op Deeltitels deur die reëls beheer en bestuur. 16.2 Die Okkupeerder geniet en benut die eenheid onderhewig aan die regte van ander Kopers en Okkupeerders, die Verkoper en die bepalings van die gedragsreëls xxxx uiteengesit in Aanhangsel B. 16.3 Versuim deur die Okkupeerder en sy gaste om die gedragsreëls na te kom is kontrakbreuk. 16.4 Die Verkoper of die Regspersoon is geregtig om die reëls van tyd tot tyd te wysig om vir die behoorlike en doelmagtige bestuur van die behuisingsontwikkelingskema voorsiening xx xxxx. Die Verkoper of die Regspersoon moet skriftelik xxxxxx xxx aan alle Kopers en Okkupeerders van elke wysiging van die reëls. Enige wysiging van die huishoudelike reëls, xxxxx wysiging redelik en op alle Kopers en Okkupeerders in dieselfde mate van toepassing xxx xxxx. 16.5 Die reëls en wysigings daarvan is te enige tyd by die Verkoper gedurende besigheidsure vir inspeksie deur die Koper en Okkupeerder beskikbaar. 17.
REËLS. 15.1 Die behuisingsontwikkelingskema word behoudens die bepalings van die Wet op Deeltitels kragtens die reëls beheer en bestuur. 15.2 Die Okkupeerder geniet en benut die eenheid onderhewig aan die regte van ander eienaars van eenhede en Okkupeerders, Western Breeze en die bepalings van die gedragsreëls. 15.3 Die Regspersoon is geregtig om die reëls van tyd tot tyd te wysig om vir die behoorlike en doelmatige bestuur van die behuisingsontwikkelingskema voorsiening xx xxxx. Die Regspersoon moet skriftelik xxxxxx xxx aan alle eienaars van eenhede en Okkupeerders van elke wysiging van die reëls, xxxxx wysiging redelik en op alle eienaars van eenhede en Okkupeerders in dieselfde mate van toepassing xxx xxxx. 15.4 Die reëls en wysigings daarvan is te enige tyd by die Regspersoon gedurende besigheidsure vir inspeksie deur die Sessionaris en Okkupeerder beskikbaar. 15.5 Die Sessionaris erken spesifiek dat xx xxxxxx neem van die onderstaande bestuursreël wat op hom van toepassing xxx xxxx wanneer die xxxx voltooi is: "(i) Die eienaar van die eenheid of van enige belang daarin mag nie, behalwe met die voorafverkreë skriftelike toestemming van die Regspersoon: (a) die eenheid of enige belang daarin oordra nie. Die regspersoon moet, voordat die eienaar ‘n koopooreenkoms aangaan, die koper van die eenheid in die uitsluitlike en absolute diskresie van die Regspersoon, skriftelik goedkeur; (b) die eenheid verhuur, of andersins die reg xxxxxxx om dit te gebruik of te okkupeer nie. Die Regspersoon moet, voordat die eienaar ‘n huurooreenkoms aangaan, die huurder van die eenheid in die uitsluitlike en absolute diskresie van die regspersoon skriftelik goedkeur; of (c) ‘n serwituut of enige ander beperkte reg ten opsigte van die eenheid toeken nie. (ii) Indien die eenheid oorgedra word te enige tyd na die oordrag vanaf die Verkoper,xxx die eienaar ‘n bedrag gelykstaande aan 3% (drie persent) van die bruto koopprys betaalbaar deur die Koper van die eenheid, of ‘n bedrag gelyk aan die redelike markwaarde van die eenheid op daardie tydstip, wat ookal die hoogste is, aan die Regspersoon betaal. Indien die eiendom bemaak, geskenk of geruil word, of andersins vervreem word, xxx die genoemde persentasie van die redelike markwaarde van die eenheid op daardie tydstip aan die Regspersoon betaal word. Indien daar ‘n dispuut ontstaan rakende die redelike markwaarde, xxx dit bepaal word deur ‘n geregistreerde waardeerder wat deur die Regspersoon aangestel word. Die genoemde waardeerder xx...
REËLS. 14.1 Die xxxxxxx xxx reëls bepaal wat deur alle lede gehoorsaam moet word, in besonder, en minstens op ‘n jaarlikse basis hersien, met betrekking tot die direkte beheer oor en verantwoordelikheid vir die skietbaan wat die klub beset. 14.2 Sodanige reëls moet aan alle lede bekend gemaak word, en prominent en opsigtelik by die skietbaan beskikbaar wees. 15
REËLS. 61. Die registrateur moet die reëls wat deur die Raad ingevolge klousule 10(2)(b), of ʼn ander liggaam ingevolge ʼn delegasie onder klousule 10(8), gemaak is, publiseer, waarna die reëls in die Universiteit afdwingbaar is. Die registrateur moet in die jaarboek van die Universiteit of elders die xxxxxx en vorm waarop toegang tot die reëls van die Universiteit verkry kan word, bekend maak.22