Privaatheid Voorbeeld Klousules
Privaatheid. 3.1 ▇▇ ▇▇▇ toestemming dat LitNet jou persoonlike inligting wat jy aan ons bekend maak deur jou gebruik van die webblad mag versamel. LitNet gebruik sulke persoonlike inligting slegs vir interne doeleindes om die funksionaliteit van die webblad te verbeter.
3.2 LitNet ▇▇▇ ▇▇▇ jou persoonlike inligting met derde partye ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ om vooraf jou toestemming te verkry nie, tensy LitNet in terme van die reg verplig is om dit te doen, indien dit nodig is om die webblad te bedryf of as dit in openbare belang is om die inligting vry te stel.
3.3 ▇▇ ▇▇▇ hiermee toestemming dat ons jou persoonlike inligting aan ons diensverskaffers mag gee ten einde die webblad te bedryf.
Privaatheid. 4.1 Die gebruiker gee toestemming dat Solidariteit sy/haar persoonlike inligting mag insamel wat die gebruiker aan ons bekend maak deur die webwerf te gebruik.
4.2 Solidariteit kan sodanige persoonlike inligting gebruik vir doeleindes van bemarking van produkte binne die Solidariteit Beweging en vennote, asook om die funksionaliteit van die webblad te verbeter.
4.3 Solidariteit ▇▇▇ slegs die gebruiker se persoonlike inligting met derde partye ▇▇▇▇ wat gekeur is en dienste op die webwerf ▇▇▇▇▇. Hierdie is derde partye wat duidelik op die webwerf aangedui is op die spesifieke portaal waar die gebruiker sy/haar inligting ▇▇▇▇.
4.4 Solidariteit ▇▇▇ ▇▇▇ die gebruiker se inligting met enige ander party, wat nie ʼn vennoot van die webwerf is nie, ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ om vooraf die gebruiker se toestemming te verkry nie, tensy Solidariteit ingevolge die heersende reg verplig is om dit te doen, indien dit nodig is om die webblad te bedryf of as dit in openbare belang is om die inligting vry te stel.
4.5 Die gebruiker gee hiermee toestemming dat Solidariteit sy/haar persoonlike inligting aan die webwerf se diensverskaffers en vennote mag gee ten einde die webblad te bedryf.
4.6 Koekies (cookies): ʼn Koekie, ook bekend as ʼn HTTP-koekie, webkoekie, of blaaierkoekie, is ʼn ▇▇▇▇▇ hoeveelheid data wat van ʼn webwerf af gestuur word en in die gebruiker se webblaaier gestoor word terwyl die gebruiker die webwerf gebruik.
4.7 ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ as die gebruiker die webwerf besoek, stuur die blaaier die koekie na die bediener terug om die webwerf van die gebruiker se vorige aktiwiteit te verwittig.
4.8 Koekies is ʼn betroubare instrument by die ontwerp van webwerwe om inligting op ʼn staat (▇▇▇▇ items in ʼn e-inkopiewaentjie) te onthou of om die gebruiker se blaai- aktiwiteite (insluitend klikke op spesifieke knoppies, intekening, of die bladsye wat maande of jare gelede deur die gebruiker besoek is) vas te lê. Solidariteit Wêreld gebruik sulke koekies.
4.9 Die gebruiker aanvaar die inhoud van paragrawe 4.6 – 4.8 hierbo.
Privaatheid. Sien asseblief in hierdie verband SAAI se privaatheidsverklaringsbeleid ▇▇▇▇ geplaas op ons webtuiste en -portaal.
Privaatheid. Alle moontlike maatreëls ▇▇▇ getref word ▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇ dat die Gebruikers se inligting veilig is. Die Gebruiker onderneem om nie hul gebruikersnaam of wagwoord aan enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ bekend ▇▇ ▇▇▇▇ nie. Indien enige verandering in die privaatheidsbeleid gemaak word ▇▇▇ gebruikers per e-pos daarvan in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ word. Ahaekhetdit ▇▇▇ ▇▇▇ die Gebruiker se persoonlike inligting verkoop, verhuur of andersins bekend maak aan enige derde party sonder die gebruiker se goedkeuring nie. Sekere gedeeltes van Ahaekhetdit webwerwe kan slegs toegang kry indien die gebruiker ‘n geldige lidmaadskap het. Sekere persoonlike inligting word benodig vir lidmaadskap insluitend maar nie beperk tot ‘n geldige epos adres, kontak nommer, Skoolgaande Provinsie, ouderdom en geslag. Ahaekhetdit kan ook inligting rondom die gebruiker se webgebruik versamel om sodoende ‘n beter diens te ▇▇▇ ▇▇▇▇▇. Derde partye wat deur ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ gebruik word vir dienslewering insluitend byvoorbeeld webbeddieners, administrasie en ander, gebruik persoonlike inligting slegs ter uitvoering van hul funksies.
Privaatheid. Indien daar enige beswaar gemaak word deur aangrensende eienaars of die Plaaslike Owerheid insake die privaatheidsvereistes van aangrensende eienaars, ▇▇▇ die ONTWIKKELAAR in konsultasie met die ARGITEK geregtig wees om die bouplanne, ▇▇▇▇ reeds goedgekeur of nog goedgekeur te word, te wysig ten einde die vereistes van die Plaaslike Owerheid of aangrensende eienaar na te kom. Die WERKGEWER onderneem om nie beswaar ▇▇ ▇▇▇▇ teen enige geboue gebou deur enige ander eienaars op die eiendom waarvan hierdie EIENDOM ▇▇▇▇ uitmaak nie, en erken die WERKGEWER dat hy/sy die terrein ontwikkelingsplan nagegaan het en bewus is van die ▇▇▇▇ dat ander geboue gebou ▇▇▇ word op die aangrensende erwe.
Privaatheid a) TomTom ▇▇▇ ▇▇▇ inligting rakende u persoonlike besonderhede, rekening of transaksies aan enige derdeparty anders as in ooreenstemming met sy Privaatheidsbeleid ▇▇▇▇ aangetoon op die webwerf ▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇▇/▇▇▇▇▇, bekendmaak nie. U stem hiermee in dat u die u Privaatheidsbeleid gelees en aanvaar het.
b) Wees asseblief bewus daarvan dat TomTom nie u Gebruikersontwikkelde Inhoud monitor nie sodat enige persoonlike inligting wat u onopsetlik as ▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ Gebruikersontwikkelde Inhoud mag Oplaai vir ander gebruikers van die TomTom- inhouddienste sigbaar ▇▇▇ ▇▇▇▇.
Privaatheid. Sien asseblief in hierdie verband AfriForum se privaatheidsverklaringsbeleid ▇▇▇▇ geplaas op ons webtuiste en -portaal.
