ONDERVERHURING Voorbeeld Klousules

ONDERVERHURING. Die huurder of sy genomineerde mag nie die kudde ▇▇▇▇ omskryf in paragraaf (1) of gedeelte daarvan onder verhuur en/of hierdie huurkontrak sedeer of andersins uit sy besit laat gaan of iemand anders toelaat om enige finansiële voordeel uit die kudde te trek nie. In die geval van die insolvensie van die huurder of sy genomineerde is die ooreenkoms onmiddellik beeïndig. In die geval van afsterwe van die huurder word die kontrak beёindig. Die boedel het die eerste keuse om die kudde teen huidige markwaarde te koop of andersins neem die verhuurder besit van sy koeie.
ONDERVERHURING. Die HUURDER ▇▇▇ ▇▇▇ geregtig wees om die EIENDOM te onderverhuur of om sy regte ingevolge hierdie kontrak te sedeer of om toe te laat dat enige iemand anders as hyself die EIENDOM of enige gedeelte daarvan okkupeer nie.
ONDERVERHURING. Die huurder mag nie die eiendom of enige gedeelte daarvan onderverhuur of hierdie huurkontrak of enige ▇▇▇▇ daarvan sedeer, oordra of verpand tensy skriftelik toestemming van die verhuurder vooraf verkry is nie. Die huurder mag ook nie toelaat dat enige ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ enige tyd besit verkry of neem van die eiendom of `n gedeelte daarvan vir enige tydperk nie.
ONDERVERHURING. Die HUURDER ▇▇▇ ▇▇▇ die reg hê om die EIENDOM, of gedeelte daarvan, ▇▇ ▇▇▇▇▇-verhuur of om hierdie huur af te staan of dit te sedeer sonder die skriftelike toestemming van die VERHUURDER nie. Die HUURDER ▇▇▇ slegs sy eie bona fide vee op die EIENDOM laat wei.