'n Lening teen die plan Voorbeeld Klousules

'n Lening teen die plan. Die planhouer mag twee maande na die begindatum aansoek doen om 'n lening teen die plan, mits daar voldoen word aan ons voorwaardes in daardie stadium. Die voorwaardes is tans die volgende: • Die leningsbedrag mag nie minder as 'n minimum bedrag wees nie. • Die fondswaarde, minus die leningsbedrag en die wysigings- en transaksieheffing, indien van toepassing, mag nie minder as 'n minimum wees nie. • Die leningsbedrag mag nie 'n sekere persentasie van die beëindigingswaarde oorskry nie. Aangesien hierdie voorwaardes van tyd tot xxx xxx verander, xxx dit gekommunikeer word wanneer die planhouer om 'n lening aansoek doen. Die dag waarop ons die versoek om 'n lening ontvang, xxx ons 'n aantal eenhede, met 'n waarde gelyk aan die goedgekeurde leningsbedrag, na eenhede in die Stratus Leningsfonds vir planhouers omskakel. Hierdie fonds xxxx nie in enige groei nie. Ons xxx die berekening van die wysigingsheffing, indien van toepassing, grond op die vermindering in die fondswaarde as gevolg van die leningsbedrag en die transaksieheffing.
'n Lening teen die plan. Die planhouer mag twee maande na die begindatum aansoek doen om 'n lening teen die plan, mits daar voldoen word aan ons voorwaardes in daardie stadium. Die voorwaardes is tans die volgende: • Die leningsbedrag mag nie minder as 'n minimum bedrag wees nie. • Die fondswaarde, minus die leningsbedrag, mag nie minder as 'n minimum wees nie. • Die leningsbedrag mag nie 'n sekere persentasie van die beëindigingswaarde oorskry nie. Aangesien hierdie voorwaardes van tyd tot xxx xxx verander, xxx dit gekommunikeer word wanneer die planhouer om 'n lening aansoek doen. Die dag waarop ons die versoek om 'n lening ontvang, xxx ons 'n aantal eenhede, met 'n waarde gelyk aan die goedgekeurde leningsbedrag, na eenhede in die Stratus Leningsfonds vir planhouers omskakel. Hierdie fonds xxxx nie in enige groei nie.