MANDAAT Voorbeeld Klousules

MANDAAT. 1.1 Die Kliënt stel hiermee aan en magtig Senwes Beperk, as die Kliënt se agent, om transaksies aan te gaan en te sluit in verband met die koop en/of verkoop van beide of enige een van die Maatskappy(e) se aandele. 1.2 die omvang van Senwes se mandaat is beperk tot: 1.2.1 transaksies wat verband hou met Senwes en Senwesbel aandele alleenlik; en 1.2.2 die koop en verkoop van Senwes en Senwesbel aandele alleen in gevalle waar daar ooreenstemmende teenpartye is (m.a.w. koop en verkoop op 'n agentebasis alleen). 1.3 Die Kliënt stel hiermee met mag van substitusie die Groepsekretaris van Senwes ex officio, of enige uitvoerende direkteur van Senwes aan om enige oordragvorm en ander relevante dokumentasie wat benodig mag word ter uitvoering van hierdie mandaat en om aandele na die oordragnemer oor te dra, te voltooi en te onderteken. 1.4 Die Kliënt doen afstand van enige regte, titel en belang wat die Kliënt gehad het in en ten opsigte van die aandele en bevestig hiermee en kom ooreen dat hy/sy alle aksies deur die agent geneem in terme van hierdie volmag, ratifiseer en bevestig. 1.5 Die Kliënt waarborg hiermee dat die aandele die Kliënt se alleen-eiendom is en vry is van enige beswaring of aanspreeklikheid of regte van derde partye (bv sekuriteitehouers), met uitsluiting van enige beswaring ten gunste van Senwes, indien van toepassing. 1.6 Die Kliënt waarborg hiermee dat hy/sy nie oor binne-inligting beskik xxxx gedefinieer in die Wet op Sekuriteitsdienste, Wet no. 36 van 2004 nie, en vrywaar die Maatskappye en hul werknemers en beamptes hiermee teen enige skade, verlies of aanspreeklikheid wat gely mag word as gevolg van die verbreking van sodanige waarborg. 1.7 Die Kliënt waarborg dat in geval van die koop van aandele, die fondse en die bron van sodanige fondse xxxxxx is en nie direk of indirek die opbrengs van enige onwettige aktiwiteit is nie (insluitend sonder beperking, enige oortreding van die Suid-Afrikaanse Valutabeheer Regulasies), xxxx gedefinieer in die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad, No. 121 van 1998, xxxx gewysig en die Wet op Finansiële Intelligensie Sentrum, Wet no. 38 van 2001. 2.
MANDAAT. Ek/Ons erken dat alle betaalinstruksies deur u uitgereik xxx xxxx my/ons bogenoemde Bank behandel word asof die instruksies deur my/ons persoonlik uitgereik is. B.
MANDAAT. Ek / ons erken dat alle betaling instruksies uitgereik deur die STRATCOL gebruiker xxx hanteer word deur my / ons bogenoemde bank asof die instruksies persoonlik uitgereik is deur my / ons.
MANDAAT. 1.1 Die VERKOPER stel hiermee vir NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD aan met die enigste en uitsluitelike mandaat om die eiendom bekend as: 1. Holding 47 Vrischgewaagd Small Holdings, District Kroonstad, Province Free State; In Extent 4,28727 (Four comma two eight two seven) hectares Held by deed of transfer number IT230/2017. 2. Holding 48 Vrischgewaagd Small Holdings, District Kroonstad, Province Free State; In Extent 4,28727 (Four comma two eight two seven) hectares Held by deed of transfer number IT6621/2014 te verkoop in ooreenstemming met die terme en voorwaardes hieronder uiteengesit. 2.