KOOP EN VERKOOP Voorbeeld Klousules

KOOP EN VERKOOP. 4.1 Die Verkoper verkoop hiermee aan die Koper wat koop van die Verkoper, die eenheid in die behuisingsontwikkeling- skema wat deur die Verkoper opgerig staan te word. 4.2 Die korrekte grense van die xxxx, wat xxxx uitmaak van die eenheid is xxxx aangedui op die deelplan xxxx en wanneer dit goedgekeur is in terme van die Wet op Deeltitels. 5.
KOOP EN VERKOOP. 4.1 Die Verkoper verkoop hiermee die eenheid aan die Koper wat die eenheid koop van die Verkoper. 4.2 Die korrekte grense van die xxxx, wat xxxx uitmaak van die eenheid, is xxxx aangedui op die deelplan xxxx en wanneer dit goedgekeur is in terme van die Wet op Deeltitels. 5.
KOOP EN VERKOOP. Die Verkoper verkoop hiermee aan die Koper, wat hiermee die Eiendom koop, nadat hulle behoorlik aan mekaar voorgestel is en aan die Eiendom, deur die Agent, (wat die Koper en die Verkoper hiermee bevestig die effektiewe oorsaak van die koop was) op die volgende terme en voorwaardes: 4.
KOOP EN VERKOOP. 3.1 Die MAATSKAPPY verkoop aan die Handelaar, wie die koop aanneem, die reg om die produk te bemark, te herverkoop en te installeer en die Handelaar koop by die MAATSKAPPY voormelde reg op die bepalings en voorwaardes hierin uiteengesit. 3.2 Die MAATSKAPPY onderneem om daarna die produk aan die Handelaar te verkoop en die Handelaar onderneem om die produk by die MAATSKAPPY aan te koop op die bepalings en voorwaardes hierin uiteengesit. 4