Kleredrag Voorbeeld Klousules
Kleredrag. (waar nie van toepassing nie, kan hierdie klousule wegval)
Kleredrag. 5.1 Die Kind moet gepaste kleredrag, wat ook mag vuil word, aanhê ten einde hom/haar toe te laat om met gemak te kan speel.
5.2 Alle kledingstukke en items wat die Kind saambring na Helpene Hand ONS PLEK behoorlik met die Kind se naam gemerk word. Helpende Hand ONS PLEK aanvaar geen verantwoordelikheid vir klere en ander items wat wegraak of beskadig word nie.
Kleredrag. ALLE KLERE MOET ASB GEMERK WEES. • Leerders moet asb. ander klere saambring om ▇▇ ▇▇▇▇▇▇. Leerders kry die geleentheid om klere ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ vanaf 13:45 – 14:00. ▇▇▇▇ leerder mag in hulle skooldrag ▇▇▇ gedurende die middag nie. • As u kind met iemand ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ klere by die huis kom, ▇▇▇ dit waardeer word indien u dit ▇▇▇ terugstuur na die Naskoolsentrum toe. • Ouers word vriendelik versoek ▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇ dat u kind(ers) ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ dogters, betaamlik geklee is in die middae (Geen onderklere mag uitsteek of ekstra kort rompies / broekies ▇▇▇▇▇ word nie) • Leerders moet asb. gewone klere saambring om aan te trek, sodat hulle nie heeldag in hulle skoolklere ▇▇▇ nie.
Kleredrag. 5.1 Die leerling moet asseblief ‘n hoed saambring les/oefening toe, en sagtesool skoene dra.
Kleredrag. Die Kind moet gepaste kleredrag wat mag vuil word aanhê sodat hy of sy met gemak kan speel. Alle kledingstukke en items wat die Kind na die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit saambring, moet behoorlik met die Kind se naam gemerk word. Die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit aanvaar geen verantwoordelikheid vir klere en ander items wat wegraak of beskadig word nie.
Kleredrag
