Intertak-Spesietrofee Voorbeeld Klousules

Intertak-Spesietrofee ʼn Gegraveerde skild (wisseltrofee) en sertifikaat ▇▇▇ jaarliks aan die tak wat die vier trofeë van afsonderlike spesies ingeskryf het wat gesamentlik die hoogste persentasie teenoor die grootste afmetings (lengte of gewig) vir daardie spesies in die SAJWV se Trofeëregister behaal, oorhandig word tydens die dinee. 3.2.6.Inyathi Jagtoekenning Indien ʼn nuwe ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ‘n lid ingeskryf word, wat kwalifiseer vir die trofeëregister 95% of meer van die huidige grootste trofee in die register behaal, ▇▇▇ die jagter van daardie trofee kwalifiseer vir die Inyathi Jagtoekenning en dat, in die geval van veelvuldige inskrywings deur ‘n lid, wat vir die toekenning kwalifiseer, die trofee wat die hoogste persentasie het, die een ▇▇▇ ▇▇▇▇ waarvoor die lid erkenning kry onder hierdie afdeling. By verdienste van die Inyathi Jagtoekenning word dit aan die jagter uitgedeel in ooreenstemming met die beleid op soortgelyke prestige toekennings ▇▇▇▇ aangebied binne die ander dissiplines van die Vereniging, ▇▇▇▇ bv. die Platinum Presidentskiettoekenning. Hierdie is slegs van toepassing op nuwe trofeë wat kwalifiseer vir toekennings.